Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandmartins

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie goeie ligging vir wynproe van Franschhoek en hele Paarl-gebied. Baie goed gebly, verskiklik behulpsame gasheer/vrou, baie gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwaan P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Pragtig, rustig, asemrowend,. 'n Oasis op sy eie. Sandmartins staan behoorlik uniek uit. Die eienaars is baie behulpsaam. Die plek het 'n Franse smaak, Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem A
1 nag
4.2
Mei 2022

Goed ontvang. Kamer het nie 'n lessenaar nie. Ek is 'n sakereisiger wat wil werk in die aand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandie
Sandmartins
Hi Willem, the room has a laptop desk in the wardrobe. A collapsible one. I think you may have overlooked it. I wish you had asked me. Kind regards, Sandie.

Pippa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Rustig en gerieflik. Baie ontspanne. Voel of mens in die middel van Italië is. Vriendelik en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Winelands Estate 20, Langs die R45 Simondium, Suidelike Paarl, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b7ba740b6d207373cae2ac70c93df1abe52964f39b9a3bf38901df5e67f32470135dfc41e45b2d4ad4f5b929cafff0bb5b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 20 The Winelands Estate Off R45 Simondium 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804117618585 18.949543833733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang