Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandori Loft

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 47, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandori Loft bied gerieflike selfsorgverblyf en is op die solder van die eienaar se huis, dit het 'n aparte ingang en en is in Paternoster geleë. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir paartjies of enkelreisigers.

Die knus oopplan-solder het 'n dubbelbed en 'n suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n privaat onderdakstoep met 'n ingeboude braai is beskikbaar. Die eiendom is stapafstand vanaf die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Ester Z
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos vriende na die kuier daar. Heerlik gebly en sal enige tyd graag weer wil gaan.
Feb 2024
Sini E
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik. Absolute lieflike loft met gasvrye gashere.
Jan 2024
Alma M
Saam met lewensmaat
4.8
Lieflike gasheer en gasvrou. Sal vir seker weer gaan kuier. Heerlik gerus, kan vir seker aanbeveel.
Jan 2024
Arlin C
Saam met lewensmaat
4.2
Televisie sal waardeer word. Bly was baie rustig. Eienaar altyd beskikbaar vir raad, advies en bystand.
Feb 2024
Yolanda C
Saam met lewensmaat
4.2
Super netjies, baie ekstra detail. Super gemaklik. Baie mooi loft met ekstra bederf detail. Mooi uitsig, alles was super netjies en wat benodig word.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Visvangerstraat 47, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandori Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 47, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea91071b1b65f75cdf8cf85b10100333f4f8f96b1c1c4ab5385bb947e6076f75e475cde68d3aff02bf90572749c2b3219244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 47 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808774556865 17.898629219014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang