Sandown Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Katja S - Sep 2024
Algehele gradering
A peaceful haven in the middle of suburbia.
Sandown Lodge se terugvoer
Hi Katja! Thank you for your lovely review! We're glad you found our place to be a peaceful haven and that our location made your stay convenient. We hope to welcome you back soon!
John Henry C - Sep 2024
Algehele gradering
Homey.
Sandown Lodge se terugvoer
Dear John, thank you for taking the time to leave us a wonderful review. We are delighted that you enjoyed your stay at Sandown Lodge & we hope to welcome you back soon.
Marietjie K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie tevrede.
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you for your positive review.
We hope to see you again.
Kind regards, Vanessa.
Lizette B - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig.
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you for your wonderful feedback, we really appreciate it and hope to see you back at Sandown Lodge soon.
Lindy K - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer hier kom oorslaap.
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback, Lindy. We really appreciate it and hope to see you again.
Tanja D - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie ontvangs. Gasvrou baie vriendelik. Heerlik geslaap in 'n netjiese plek en 'n goeie ontbyt die volgende oggend.
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you for your wonderful feedback Tanya. We really appreciate it and hope to see you again.
Michele V - Okt 2022
Algehele gradering
We had a wonderful time.
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback Michele, we really appreciate it and hope to see you back at Sandown Lodge again.
Theo V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging, gasvry en baie gemaklik.
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you for your positive feedback, we really appreciate it and hope to see you again.
Margie V - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback, we really appreciate it.
Deon J - Okt 2020
Algehele gradering
Very nice, quiet clean
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you for your wonderful feedback, we really do appreciate it and hope to see you at Sandown Lodge again one day.
Corrie E - Okt 2018
Algehele gradering
Voortreflik, vriendelik en uit die boeke.
Sandown Lodge se terugvoer
Hi Daleen, dankie vir u goeie resensie. Ons het dit geniet om u en u gesin te akkommodeer en ons sien daarna uit om weer van u te hoor. Vriendelike groete
Marietjie D - Apr 2018
Algehele gradering
Very neat and very friendly!
Sandown Lodge se terugvoer
Hello Marietjie and thank you for taking the time to review our lodge. We are very pleased to hear you enjoyed our hospitality and we hope to hear from you and your family again in the near future. Warm regards, Abigail.
Danielle V - Feb 2018
Algehele gradering
Well kept secret.
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you for your review and feedback Dian, it is much appreciated. We enjoyed having you stay at our lodge, and we look forward to welcoming you again.
Hanlie J - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik en baie luuks.
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you for your wonderful feedback, we really appreciate it and look forward to seeing you again.
Nelis Z - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik en veilig.
Sandown Lodge se terugvoer
Beste Nelis,
Baie dankie vir u goeie resensie en terugvoer. Ons het dit geniet om u te akkommodeer en hoop om binnekort weer van u te hoor.
Vriendelike groete,
Sandown Lodge - bestuur
Nicolaas G - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend, gemaklik en bekostigbaar.
Sandown Lodge se terugvoer
We are pleased to hear you and your family enjoyed your stay with us. We wish you well and look forward to seeing you again.
Danielle V - Feb 2017
Algehele gradering
Gemaklik en aangenaam.
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you for your wonderful feedback. We look forward to having you back at Sandown Lodge in the future.
Marc V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Sandown Lodge se terugvoer
Thank you for your review. We value feedback and appreciate you taking the time to review our lodge.
We look forward to welcoming you again in the near future.
Rhodé O - Apr 2016
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig. Presies wat ek nodig gehad het op my sakereis.
Sandown Lodge se terugvoer
Baie dankie Rhode. Ons waardeer u terugvoering en resensie, en wil graag hê dat u weer by ons bly. Vriendelike groete.
Heinrich S - Mrt 2016
Algehele gradering
Privaat netjies en baie gerieflik!
Sandown Lodge se terugvoer
Dankie vir die groeie resensie, Heinrich. Dit was aangenaam om u te akkommodeer en ons is bly dat u 'n gemaklike verblyf by ons gehad het. Ons sien daarna uit om u weer te verwelkom. Beste wense
Arina T - Jan 2015
Algehele gradering
Goeie ligging, pragtige omgewing.
Sandown Lodge se terugvoer
Hi Arina. Dankie vir die goeie resensie en terugvoer. Ons waardeer dit regtig en ons hoop om weer van u te hoor.
Vriendelike groete
Iris K - Jan 2013
Algehele gradering
Great place and provides peace of mind .
Sandown Lodge se terugvoer
Hello Iris, and thank you for taking the time to review our lodge. We are pleased to hear you had a lovely stay with us and enjoyed our hospitality. We hope to hear from you again in the near future. Kind regards and best wishes.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glebe-weg 10, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang