Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandown Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marietjie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie tevrede. Ons het baie lekker gebly in die ruim kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Sandown Lodge
Thank you for your positive review. We hope to see you again. Kind regards, Vanessa.

Lizette B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Rustig. Kon ontspan na 'n lang dag se werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Sandown Lodge
Thank you for your wonderful feedback, we really appreciate it and hope to see you back at Sandown Lodge soon.

Lindy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Sal beslis weer hier kom oorslaap. Baie mooi, skoon verblyf met 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vanessa
Sandown Lodge
Thank you for your feedback, Lindy. We really appreciate it and hope to see you again.

Tanja D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Goeie ontvangs. Gasvrou baie vriendelik. Heerlik geslaap in 'n netjiese plek en 'n goeie ontbyt die volgende oggend. Ons sal vir seker weer van Vanessa se blyplek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Sandown Lodge
Thank you for your wonderful feedback Tanya. We really appreciate it and hope to see you again.

Michele V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

We had a wonderful time. We had a warm welcoming, the place was so beautiful and clean. The staff was so friendly. We would recommend them to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Sandown Lodge
Thank you so much for your positive feedback Michele, we really appreciate it and hope to see you back at Sandown Lodge again.

Theo V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Baie goeie ligging, gasvry en baie gemaklik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Sandown Lodge
Thank you for your positive feedback, we really appreciate it and hope to see you again.

Margie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Wonderful stay. The attention to detail makes this a wonderful stay in a beautiful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Sandown Lodge
Thank you so much for your positive feedback, we really appreciate it.

Deon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Very nice, quiet clean Will definitely go back should we be in the vicinity, breathtaking garden, great breakfast, slept well in a clean room with more than what we needed, and a great host, thanks, Vanessa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Sandown Lodge
Thank you for your wonderful feedback, we really do appreciate it and hope to see you at Sandown Lodge again one day.

Corrie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Voortreflik, vriendelik en uit die boeke. Ons het heerlik gebly. Abigail was baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Ons moes baie vroeg ry Vrydagoggend vir die stoei en kon ons nie ontbyt eet nie. Hulle het vir ons Donderdagmiddag ontbyt kamer toe gebring wat ons kon saamneem. Dit is nou diens! Ons sal beslis weer by Sandown Lodge gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Sandown Lodge
Hi Daleen, dankie vir u goeie resensie. Ons het dit geniet om u en u gesin te akkommodeer en ons sien daarna uit om weer van u te hoor. Vriendelike groete

Marietjie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2018

Very neat and very friendly! Thank you for the wonderful breakfast serviced with such a friendly face. Thank you once again Abegail!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Sandown Lodge
Hello Marietjie and thank you for taking the time to review our lodge. We are very pleased to hear you enjoyed our hospitality and we hope to hear from you and your family again in the near future. Warm regards, Abigail.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glebe-weg 10, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee730ee0a7b2cc1c79ed3dfb01962fe53924979c1e666bb92d05afdc57ace81e3a322c142a8962406d348cfe73e276b9f82e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 10 Glebe Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.964536134011 18.478104025126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang