Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandown Self-Catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Errol H
1 nag
5.0
Okt 2023

Comfortable and spacious with beach access. Great hosts. Good location in Cape St Francis with nearby shops and restaurants. The property has been slightly weathered by the sea air over the years. There is vehicle access right up to the door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Net wat jy nodig het. Sandown is op die strand geleë met 'n mooi houtpaadjie wat na die strand toe lei. Die eenheid is baie eenvoudig, maar het alles wat 'n mens sou nodig hê vir 'n naweekwegbreek. Die dorpie is stil, veilig en beskik oor oulike eetplekke, uitkykpunte en staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Sandown Self-Catering was perfect for our needs. Absolutely spotless. The bonus of the path straight from the property to the beach - saw our boys grab their boards and disappear. Beautiful views from the top unit - wish our stay had been longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus N H K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Aanbeveelbaar. Baie lekker gebly. Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Giep En Enalien S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Net vir jong mense - ander eenheid. Het nie in Sandown Self-Catering gebly nie a.g.v. troeteldiere. Hulle advertensie gesê jy kan troeteldiere bring indien gereël. Maar by aanhoor van dit geskuif na ander eenheid. Dit is geskik vir jongmense. Bietjie beknop. Was bietjie bang met motor wat buite moes staan deur die nag. Aandag kan gegee word aan linne (kussings en beddens).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Hilary
Sandown Self-Catering
Dear Giep and Enalien, I am sorry you were disappointed with the alternate accommodation provided. The reason why dogs are allowed by arrangement only is that only one of our flats at Sandown is pet-friendly. When you requested to book, that flat was already occupied for your date, so I offered you Mooring 2, a one-bedroom flat, at Anchorage. You were at liberty not to take the offer. The off-street parking is right outside your door, as it would also have been, at Sandown. You will have noticed that very few properties in Cape St Francis have walled gardens. I am sorry you found the beds and pillows uncomfortable. They are all under 3 years old, but I will certainly check their acceptability with future guests. Thank you for taking the time to make me aware.

John B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Great location, lots of space, friendly and helpful host. Sandown is really close to the beach - just a short walk down a path to the dunes, and then the sea!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bossie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Gerieflik en hoogs aan te beveel. Eienares het tot vir ons koek gereël vir 'n verjaardagparty! En boonop vir ons aand-ete by 'n restaurant bespreek op aanvraag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francesca B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Great, peaceful, safe and easy private access to the beach. Hillary and Dave are friendly and lovely hosts. Really enjoyed the local knowledge chats and advice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shayne T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Hilary and Dave were great hosts. Room was good with a lovely sea view. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Oornagverblyf op pad na George. Ons het heerlik gebly en het sommer ook die geleentheid gebruik om die omgewing te verken. Die krag was af weens stormweer maar die gasvrou was so gaaf om vroegoggend vir ons kookwater te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Hilary Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stavenisse-laan 16, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MWMzOTE2LTE5MTgtNDQyNi1iODcyLWFmN2QyYTU2ZjU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 16 Stavenisse Avenue Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201798588846 24.83252778941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang