Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandown Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Hilary Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 28 resensies vir Sandown Self-Catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Errol H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol H

Comfortable and spacious with beach access.

Great hosts. Good location in Cape St Francis with nearby shops and restaurants. The property has been slightly weathered by the sea air over the years. There is vehicle access right up to the door.

Elmarie J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Net wat jy nodig het.

Sandown is op die strand geleë met 'n mooi houtpaadjie wat na die strand toe lei. Die eenheid is baie eenvoudig, maar het alles wat 'n mens sou nodig hê vir 'n naweekwegbreek. Die dorpie is stil, veilig en beskik oor oulike eetplekke, uitkykpunte en staproetes.

Neil S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil S

Sandown Self-Catering was perfect for our needs. Absolutely spotless.

The bonus of the path straight from the property to the beach - saw our boys grab their boards and disappear. Beautiful views from the top unit - wish our stay had been longer.

Tinus K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus K

Aanbeveelbaar.

Baie lekker gebly. Baie goed geleë.

Giep En Enalien S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Giep En Enalien S

Net vir jong mense - ander eenheid.

Het nie in Sandown Self-Catering gebly nie a.g.v. troeteldiere. Hulle advertensie gesê jy kan troeteldiere bring indien gereël. Maar by aanhoor van dit geskuif na ander eenheid. Dit is geskik vir jongmense. Bietjie beknop. Was bietjie bang met motor wat buite moes staan deur die nag. Aandag kan gegee word aan linne (kussings en beddens).

Sandown Self-Catering se terugvoer

Dear Giep and Enalien, I am sorry you were disappointed with the alternate accommodation provided. The reason why dogs are allowed by arrangement only is that only one of our flats at Sandown is pet-friendly. When you requested to book, that flat was already occupied for your date, so I offered you Mooring 2, a one-bedroom flat, at Anchorage. You were at liberty not to take the offer. The off-street parking is right outside your door, as it would also have been, at Sandown. You will have noticed that very few properties in Cape St Francis have walled gardens. I am sorry you found the beds and pillows uncomfortable. They are all under 3 years old, but I will certainly check their acceptability with future guests. Thank you for taking the time to make me aware.

Sandown Self-Catering
John B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Great location, lots of space, friendly and helpful host.

Sandown is really close to the beach - just a short walk down a path to the dunes, and then the sea!

Bossie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie B

Gerieflik en hoogs aan te beveel.

Eienares het tot vir ons koek gereël vir 'n verjaardagparty! En boonop vir ons aand-ete by 'n restaurant bespreek op aanvraag!

Francesca B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca B

Great, peaceful, safe and easy private access to the beach.

Hillary and Dave are friendly and lovely hosts. Really enjoyed the local knowledge chats and advice.

Shayne T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shayne T

Hilary and Dave were great hosts. Room was good with a lovely sea view.

We had a great stay.

Johann M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Oornagverblyf op pad na George.

Ons het heerlik gebly en het sommer ook die geleentheid gebruik om die omgewing te verken. Die krag was af weens stormweer maar die gasvrou was so gaaf om vroegoggend vir ons kookwater te bring.

Danny D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny D

Peaceful quiet stay.

We enjoyed our stay with beautiful sea views and an easy walk to the beach. Close to shops and gym. Excellent food at restaurants. Worth a stay with Saint Francis, just a short drive with so much to do and experience.

Susan R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Baie gerieflik.

Die plekkie het alles wat jy nodig het.

Marthie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie O

Kort maar aangename verblyf.

Klein rustige kusdorpie, skoon en veilig!

Gustav P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P

Amper op die strand, loopafstand van eetplekke, lekker wegbreek vir die naweek!

Buite seisoen beste tyd om verblyf te benut vir net 2 persone, of om as gesin al die eenhede te bespreek vir meer privaatheid. Baie goeie ligging. Lekker gebly!

Lea D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea D

Very pleasant host and hostess who looked after our every need.

Stayed as B&B and had excellent light breakfast overlooking sea. Just felt our room needed a bit of attention, but it was a most enjoyable stay and we would definitely be back.

Liezl M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M

Wonderlike uitsig!

En baie behulpsame eienaars.

Lebohang R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang R

Loved how close it was to the beach and the view of the ocean.

See stars.

John R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John R

The accommodation is simple but we loved our stay there and will definitely be going back.

We stayed in the 1st floor apartment and the views are to die for. It is open-plan kitchen, dining and bedroom with a separate toilet and shower. The kitchen facilities are adequate, but would have liked a bigger fridge. It borders a large and bushy open space with a path leading down to the beach. We loved it there and highly recommend it to any couple looking for a relaxed stay in Cape St Francis.

Pieter V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Netjies en geskik om net te oornag.

Die bestuur is baie gasvry en die verblyf ideaal geleë. Die akkommodasie is gerieflik en netjies.

Lourens K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens K

Baie lekker.

Baie vriendelike ontvangs en baie netjiese en skoon verblyf. Die gasheer het baie plaaslike kennis wat hy met ons gedeel het. Baie kort 200 m stapafstand na die strand. Ons sal die verblyf sterk aanbeveel.

Wynand L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Wynand L

Baie gemiddeld tot pateties.

Die eienaars was met my aankoms teen 14:45 nie voorbereid om my te ontvang nie. Kamer en badkamer was steeds nie gereed nie. Die alternatief was 'n buite gebou/woonstel. Die TV word beheer deur die eienaar vanuit die woning en jy sal maar moet tevrede wees om te kyk wanneer en wat hulle kyk. Na aankoms het die eienaars verdwyn en is hulle nie weer gesien tot met vertrek nie.

Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Ann-marie L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-marie L

Op die see se drumpel!

Rustig, skoon en netjies. Werklik 'n lieflike plek om oor te slaap! Ons het aanwysings gekry na oulike restaurante en die ontbyt was heerlik lig.

Sandown Self-Catering se terugvoer

Thank you for visiting us on your travels, Ann-marie! We are pleased you enjoyed it, and will stay longer next time!

Kind regards
Hilary & Dave.

Sandown Self-Catering
Annamarie N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N

Ons het heerlik gebly in die Dolphin Room. Uitsig is pragtig.

Die houtdek is ideale kuierplek en Hilary en Dave is baie gawe mense

Sandown Self-Catering se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Annamarie! It was our pleasure hosting you and Otto, and we hope to see you again!

Kind regards
Hilary.

Sandown Self-Catering
Alda D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda D

Great.

Lots of attention to detail, plenty of toiletpaper, lots of bath soap.

Sandown Self-Catering se terugvoer

Dear Alda,

Thank you for your positive feedback. It was a pleasure having you and your family here!

Kind regards
Hilary.

Sandown Self-Catering
Jurie S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

Ongelooflike uitsig oor die see.

Hilary is baie gasvry en die ekstra moeite was sy gedoen het aangesien ons vlug vertraag was, is baie nice. Dis 'n lieflike plek. Mense gasvry!

Sandown Self-Catering se terugvoer

It was a pleasure to host you, Jurie! Thank you for your kind words!

Sandown Self-Catering
Coert S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coert S

Ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig.

Verblyf was netjies en skoon.

Sandown Self-Catering se terugvoer

Dear Coert,

Thank you for your positive feedback! It was a pleasure hosting you and your family, and we hope to see you again!

Kind regards
Hilary & Dave.

Sandown Self-Catering
Karen G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen G

Very pleasant stay ─ thank you.

Thank you for a very pleasant stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangenaam, dankie.

Baie dankie vir aangename verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sandown Self-Catering se terugvoer

Thank you, Karen; it was a pleasure having you & Rob!

Kind regards

Hilary.

Sandown Self-Catering
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stavenisse-laan 16, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MWMzOTE2LTE5MTgtNDQyNi1iODcyLWFmN2QyYTU2ZjU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 16 Stavenisse Avenue Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201798588846 24.83252778941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang