Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandpiper

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Chrismari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlike plek by die see. Die plek is so mooi en netjies binne. Alles is daar wat jy benodig vir 'n rustige tyd weg. Die klein kinders het dit geniet om op die grasperk te speel. Jy kan maklik ook afstap see toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker vakansie gehou. Baie lekker gebly. Die buite stort was 'n wenner met die kinders. Dadelik vir ons geantwoord op enige vrae. Baie vriendelike en behulpsame bure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Perfek vir 'n klein groep wat saam toer. Elke kamer het sy eie ingang met 'n groot leefarea. So dis perfek vir 2 of 3 couples wat saam vakansie wil hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fatigah D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Lovely stay for 20-somethings or parents with teens. We were thrilled to stay at the Sandpiper. It's a great place if you just want to kick back and have a comfortable place to do so. There were some board games and card games we could play with our little ones, which helped since we forgot ours. Seeing as there's no TV, we made our own entertainment and had fun all weekend, and this is definitely the place for that. The only reason I would advise against going there with young children is that there are a few safety concerns for them, like the grass patch in front of the home. Having boys, there were a few tumbles into the bushes beyond the grass. If you're going there with teens or slightly older kids, I imagine they would be able to prevent themselves from such falls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaironesa P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

It was okay. No proper braai facilities. Weber was broken and we could not braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Dit was baie huislik. Lekker om alles te hê wat jy benodig. Klein ketel om water mee te kook in load shedding sal lekker wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Asemrowend-mooi. Sandpiper is 'n mooi, skoon en netjiese plek. Elke kamer het sy eie badkamer. Kombuis het alles wat nodig is. Gasstoof het baie gehelp het met die loadshed-dae. Kinders kon op grasperk speel. Oop deure het vir vars lug gesorg. Buite stort was natuurlik almal se hoogte punt as ons van die strand afkom. Selfs die bure was vriendelik en gasvry. Dit was 'n heerlike ervaring en ons gaan verseker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Beautiful home, beautiful views. We had the best, most relaxing family weekend. It is so tranquil and peaceful, we really wanted to stay longer. We spitted some whales and the weather was just right. The house is equipped with everything you need and more. We will definitely be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nohlanga M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

View was awesome place was very neat. Please was beautiful inside and outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Wonderlik. Huislik, uitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 41, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARe9cjvxeYhPZpm2mP2BelwOI1GeQJUZHHFNP5SeieA547bDI0Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 41 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.552846 19.371406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang