Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandpiper

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Doeks Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Sandpiper
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Saville S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saville S

Best position, all facilities.

Perfect position, a few steps to the beach. All facilities. Lots of space. We loved our stay.

Alisha S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha S

Best location - amazing view and safe for kids to play in eye sight.

Plenty of space for 2 families to share and enjoy good times together.

Roelene U - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene U

Absoluut fantasties.

Sandpiper was fantasties. Skoon, netjies, paar tree en jou voete raak die seesand. Doeks wat ons ontvang het, is fantasties en was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Ek kan dit vir seker vir enigeen aanbeveel.

Louisa G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa G

Ongelooflike mooi uitsig en regte ligging. Huis is baie ruim en het alles.

Ons het almal 'n heerlike naweek gehad. Die huis was skoon en netjies en die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die snoekertafel is 'n heerlike add-on en lekker tydverdryf. Ons het heerlik buite geëet by die tafel en koffie op die stoep en strand gedrink.

Leana L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana L

Uitstekend.

Sandpiper is uniek omdat dit direkte toegang tot die strand bied. Jy kan jou kinders van die dek af dophou. Ons kinders was gaande oor die see en die sonsondergange wa suit die boeke uit. Ons sal beslis terug wees.

Michelle U - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle U

We had a short, but wonderful stay at Sandpiper!

The location is perfect! Would definitely do a return visit.

Liezel L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Heerlike kuierhuis letterlik op die strand.

Geen klagtes, baie lekker gebly, vriendelike ontvangs en huis was voldoende toegerus. Mooiste see-uitsig, ligging is perfek, letterlik op die strand. Sal definitief weer daar bespreek.

Sean M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M

Lafenis vir die siel - Weskus-rustigheid.

Een van die min plekke waar die werklikheid beter as die foto's is! Reg op die strand met 'n breë uitsig op die baai. Sentraal geleë.

Joyce S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce S

Pragtige see-uitsig.

Met ons aankoms sleutel net buite oprit ontvang, niemand het die perseel saam ons deurgegaan asook geen reëls uiteengesit aan ons nie. In die sitkamer is 'n koffietafel met groot glasblad - met ons bespreking het ons gesê ons het 'n 3-jarige seuntjie by ons. Die glasblad het skerp punte en daarom het ek en my man die glasblad versigtig opgelig en eenkant gebêre om enige kans vir seerkry uit te skakel. Ons het na ons vertrek 'n nie so vriendelike boodskap van dame wat huis skoonmaak gekry dat ons nie meubels mag skuif. Ons het glasblad nie teruggeskuif nie, omdat ons aangeneem het hul eers sou wou skoonmaak. Eienaars moet ouderdom van gaste in ag neem aangesien daar 3 plekke 'n kennisgewing is wat sê hul vat nie verantwoordelikheid vir enige beserings nie. Die tweedeuryskas se vrieskant was vuil en die kraantjies vir ys en yswater baie vuil. Oond en sy rakke ook vuil en aangepak. Die kamers se linne baie goeie kwaliteit en die huis goed toegerus. Die hoofslaapkamer se badkamer se stort deur foutief. Daar kan dalk 'n weeklikse skoonmaak of linne ruil ingesluit word in verblyf prys. Die buitemeubels en braai kan dalk ook voor aankoms van gaste voorgesit word en 'n groot buiteasblik kan voorsien word sodat swartsakke daarin gesit kan word totdat dit 1 keer 'n week verwyder word. WiFi is in huis maar na navraag vir kode geen terugvoer ontvang. Die huis het 'n pragtige uitsig en ons het heerlik gebly sal nie huiwer om weer daar te bly.

Sandpiper se terugvoer

Thank you for your constructive review of our beach house.
We will certainly take action accordingly.

Sandpiper
Vanaf
Vanaf R4 078
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R4 078
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Kusweg 5, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf75a330a2d1f5689343542c8aa9865b7fb6dda6d227c89767d460ecbf30a72c500a861567fc6009334b735a7cdd8c262c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 078 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 5 Beach Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 13:00 -33.343484892496 18.160617649555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang