Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandpiper House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-weg, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 440 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Sandpiper House is 'n ruim selfsorghuis in Bloubergstrand. Dit is die ideale opsie vir groter gesinne of groepe wat naby die strand wil bly.

Die huis bied slaapplek aan 9 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed, driekwartbed en 'n matras vir 'n kind. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die aparte opwaskamer. Die sit-, eet- en kuier-area het oorgenoeg sitplek en 'n binnebraai. Daar is 'n TV, projektor, bordspeletjies, tafeltennis, boeke, 'n klavier en gratis WiFi.

Buite is daar 'n tuin met 'n swembad, sonstoele, sitplek en 'n gasbraai. Die verblyf het 'n elektriese heining, parkeerplek agter 'n hek en 'n alarmstelsel. Daar is ook 'n omsetter.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Hanber Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Sandpiper-weg, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 440
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 440
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-weg, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669683935cf7431acae1f77b21d0e12bedddbe8f10563e4117eeb710db16f2e459dba7a921b7d7639d8f459c227f33fb7be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 440 per nag (plek vir 9) Sandpiper Way Bloubergstrand 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.795576159233 18.460535424315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang