Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandpipers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-singel 28, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sandpipers is 'n pragtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf bied in Langebaan, 'n kusdorpie langs die Weskus. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die strand, Weskus Nasionale Park, restaurante en winkelsentrums.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat op die grondvloer van die huis geleë is. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Op die boonste verdieping vind gaste die oopplan-leefarea en -kombuis wat met gedeeltelike see-uitsigte spog. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel vir 8 mense en 'n gemaklike sitkamerstel.

Die grondvloer maak oop op 'n bekoorlike tuin wat noord front met 'n omheinde braai-area en buitestort met warm en koue water. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel vir 3 voertuie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lagoon-singel 28, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandpipers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-singel 28, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82d8a193f6b391bbe8c66c8539921c1f6376953c6ddb1c7fee576756016a1343282b1fc36bbfdba1491879962b55fad4c1f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 28 Lagoon Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0998058 18.0311659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang