Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandra

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Sandra
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elbé J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé J

Gerieflik, goed toegerus, ontbyt baie goed.

Vir seker, ons het nie warm water Saterdagaand gehad nie.

Jc V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V

Ons het blomme gaan kyk en het net een aand oorgeslaap. Heerlik geslaap en Fantstiese ontbyt geniet.

Sien sterre.

Sandra se terugvoer

Dankie JC
Hoop om julle weer te sien
Sandra en span

Sandra
Robert D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert D

Sandra's is perfectly located for a summer family beachside type holiday, not quite so well-suited to a mid-winter visit.

Overall, everything was good, Sandra was welcoming and helpful. Small things offered simply as constructive criticism. 1. The door between the bedroom and bathroom is not ideal, doesn't slide easily and doesn't provide complete privacy. 2. Floor is very cold, although we did visit on an extremely cold day, but additional carpet or rugs in wintertime would help.

Kayleigh D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh D

Peaceful, beautiful, luxurious.

I will definitely be staying here the next time I visit in Langebaan, everything was perfect.

Gerd W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerd W

Baie lekker en uitgerus.

Die ligging is sentraal, stapafstand van die see af. Kamer as in gerig om jou gemaklik te laat voel.

Bernard C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard C

Gerieflike kamer, netjies. Lekker ontbyt.

Heel aangename verblyf. Ek meen daar is "veilige parkering" gelys, maar dit was buite die perseel in die straat op die sypaadjie. Gelukkig geen probleme nie.

Hester S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Vriendelik en gasvry.

Heerlike ontspanne wegbreek.

Elma K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K

Lieflike, stylvolle gastehuis. By die see.

Sandra's is 'n stylvolle gastehuis. Alle bederfies wat mens nodig het as jy reis. Die ontbyt was heerlik. Ons sal die mooie plek aanbeveel as 'n besondere blyplek in Langebaan.

Steven M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven M

Perfekte ligging, baie netjies en skoon, Sandra was baie professioneel

Kamer was mooi skoon. Ons het aangekom tydens beurtkrag maar dit was nie 'n probleem nie want Sandra gastehuis is van die netwerk af met panele en battery krag. Ontbyt was baie lekker. Naby gelee aan strand en eetplekke. Wil graag weer daar bly in die toekoms maar net vir langer

Sandra se terugvoer

Baie dankie Steven, ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Sandra

Sandra
Irma R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irma R

Aangenaam.

Die kamer behoort lugreëling en 'n mikrogolfoond te hê.

Anton V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Fantastiese ervaring naby die strand.

Baie vriendelike eienaar en bekwame personeel. Netjies en skoon met goeie fasiliteite ook om buite te sit en te kan braai. Kamers ruim en veilig.

Leon G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Leon G

Lekker gebly.

Bietjie ver weg van die sentrale gebied. Trappe na boonste verdieping is moeilik.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlYcyTc32VjqM2fTU0n3w3LQEUYfGkgubWzZuVZynPEbbrFe1LG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 3 Cloete Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08746 18.03152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang