Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandra

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Elbé J
1 nag
5.0
Aug 2024

Gerieflik, goed toegerus, ontbyt baie goed. Vir seker, ons het nie warm water Saterdagaand gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Ons het blomme gaan kyk en het net een aand oorgeslaap. Heerlik geslaap en Fantstiese ontbyt geniet. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sandra
Dankie JC Hoop om julle weer te sien Sandra en span

Robert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Sandra's is perfectly located for a summer family beachside type holiday, not quite so well-suited to a mid-winter visit. Overall, everything was good, Sandra was welcoming and helpful. Small things offered simply as constructive criticism. 1. The door between the bedroom and bathroom is not ideal, doesn't slide easily and doesn't provide complete privacy. 2. Floor is very cold, although we did visit on an extremely cold day, but additional carpet or rugs in wintertime would help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kayleigh D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Peaceful, beautiful, luxurious. I will definitely be staying here the next time I visit in Langebaan, everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerd W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Baie lekker en uitgerus. Die ligging is sentraal, stapafstand van die see af. Kamer as in gerig om jou gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernard C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Gerieflike kamer, netjies. Lekker ontbyt. Heel aangename verblyf. Ek meen daar is "veilige parkering" gelys, maar dit was buite die perseel in die straat op die sypaadjie. Gelukkig geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hester S
1 nag
4.4
Mrt 2022

Vriendelik en gasvry. Heerlike ontspanne wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elma K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Lieflike, stylvolle gastehuis. By die see. Sandra's is 'n stylvolle gastehuis. Alle bederfies wat mens nodig het as jy reis. Die ontbyt was heerlik. Ons sal die mooie plek aanbeveel as 'n besondere blyplek in Langebaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Steven M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Perfekte ligging, baie netjies en skoon, Sandra was baie professioneel Kamer was mooi skoon. Ons het aangekom tydens beurtkrag maar dit was nie 'n probleem nie want Sandra gastehuis is van die netwerk af met panele en battery krag. Ontbyt was baie lekker. Naby gelee aan strand en eetplekke. Wil graag weer daar bly in die toekoms maar net vir langer

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Sandra
Baie dankie Steven, ons hoop om julle binnekort weer te sien. Sandra

Irma R
Kort verblyf
4.6
Jan 2019

Aangenaam. Die kamer behoort lugreëling en 'n mikrogolfoond te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlYcyTc32VjqM2fTU0n3w3LQEUYfGkgubWzZuVZynPEbbrFe1LG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 3 Cloete Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08746 18.03152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang