Sandringham 60
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 37, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandringham 60 is in 'n veilige woonstelgebou in Mouille Point geleë en is 'n moderne selfsorg-eenheid met lieflike uitsigte oor Tafelberg en Kaapstad-stadion.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 en suite-slaapkamer, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie gebou is binne maklike bereik van die V&A Waterfront, die Metropolitan Gholfklub, Groenpuntpark asook ander besienswaardighede wat die pragtige stad Kaapstad bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kusweg 37, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandringham 60 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mouille Point Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 37, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang