Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandrivier Farm Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Bosjesmansvallei Plaasdeel 90, Worcester, 6857, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sandrivier Farm Stay bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in die Breedevallei buite Worcester in die Wes-Kaap. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slaapbank vir 1 gas, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Gaste het toegang tot 'n privaat stoep, braaigeriewe buite en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is sowat 22 km buite Worcester waar gaste toegang tot geriewe, soos winkels, restaurante en wynplase sal hê.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Willem P
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam oorgeslaap. Sien sterre.
Nov 2024
Elizabeth B
Saam met vriende
5.0
Volgende keer bly ons langer. Baie lekker en netjiese oorslaapplek terwyl ons by 'n funksie in die area moes wees.
Okt 2024
Sarah M
Saam met vriende
5.0
Stilte rustig. Baie dankie, dit was regtig die beste plek ooit. Rustig, alles wat jy soek, is nie eens opstaan nie. So lekker slaap die bed en die sti...
Sien meer
Jun 2024
Ilona P
Gesin met tieners
5.0
Skoon, smaakvolle en goed toegeruste verblyf. Heerlike plaasverblyf.
Mrt 2024
H V
Saam met vriende
4.8
Funksioneel vir oorbly na 'n funksie by Bosjes. Die ligging is geskik vir funksies by Bosjes. Het nie baie tyd op die perseel deurgebring nie.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • R43, Bosjesmansvallei Plaasdeel 90, Worcester, 6857, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandrivier Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Bosjesmansvallei Plaasdeel 90, Worcester, 6857, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889bf9afb76dbd4eef55f106b5a19f307869cc2ba9c201b1548165860e6a256e04fb701956e5e876af48772352bc677acb8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 R43 Bosjesmans Valley Farm Portion 90 6857 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.557742690632 19.255042379982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang