Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandrivier Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sam S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

100% aanbeveel. Baie lekker gebly. Als wat nodig is vir 'n oornagstop. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag
5.0
Jan 2025

Uistekende verblyf. Net een nag in hierdie huisie gebly in die wonderlike Karoo. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Daar is alles wat nodig is vir jou verblyf, selfs 'n plonspoel om in af te koel. Sal enige tyd weer hier bly en beveel dit ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag
5.0
Jan 2025

Die stilte was kos vir die siel. Dankie dat ons die Karoo op hierdu. Ons het lekker gebly, netjiese en skoon verblyf met al die geriewe wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2025

Very quiet and lonely place. A lot of privacy and calmness. However, no WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Was okay, het die eenheid bietjie groter verwag met 'n beter toegeruste kombuis. Ja, lekker gebly, die eenheid was bietjie knap vir 5. Daar is heelwat bye by die splashpool. Kombuismeubels lendelam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Shantelle
Sandrivier Gasteplaas
Hallo Jaco, Jammer dat julle 'n slegte ondervinding gehad het. Ek was nie bewus dat 2 van die stoele by tafel uitgehaak het nie, maar gaste het dit onder ons aandag gebring en dit is intussen reggemaak. Dit is ongelukkig 'n kothuis en nie 'n huis, so dit is maar klein. Bye is op die oomblik oral 'n probleem, boere sukkel selfs in die veld by krippe en by voerbakke. Dit is bitter droog en hulle kom vir water en kos. Jammer weereens vir enige ongerief wat veroorsaak is tydens julle verblyf.

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gebly. Al 2de keer wat ons daar bly. Baie lekker. Hout vir braai en klein splash pool om af te koel. Goeie kommunikasie vanaf gasvrou. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustig. Baie lekker, het die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Sal beslis weer daar kuier. Fantasties. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik rustig. Lekker gebly in 'n rustige plaasomgewing, goed toegeruste kothuis. Shantelle is 'n baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a198b781f753f017db0f8ca9d326e4b71bd6be3a8c334b4f93e1d6c8ce81b5f5d4bac717e5d9ac96fb0171a392e9183e0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 Sandrivier Plaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.988361 22.062278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang