Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandrivier Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker verblyf in die natuur! Dit was 'n lekker verrassing! Oulike, skoon en netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

The most amazing peaceful stay worth the drive. The most amazing location with wide views of the Karoo countryside as you walk out of the door. We stayed in Karoo Cottage, one of three, slightly set away from the other two.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gaan kyk vir jouself. Dis 'n ontdekking. Hierdie is iets anders. As jy teen die pad ry, dink jy dit net 'n paar ou geboutjies wat daar op die vlakte staan, totdat jy daar aankom. Dan word jou wildste gedagte oortref. Ongelooflike plekkies om tuis te gaan. Ek wil heeltemal vir myself hou, want dit is ook 'n klein ontdekking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A gem in a tranquil setting in the Karoo. This is a real gem, set in a beautiful part of the Karoo. It is a place to really unwind and absorb the tranquil atmosphere. We sat outside and witnessed a fantastic sunset. Unfortunately, we had clouds, but there is a telescope for you to look at the stars, which must be amazing from this position. It is close to a typical Karoo koppie - great for stretching your legs after a long drive. The chalet itself is very comfortable with a nicely equipped kitchen. The host is a gracious and gives very nice instructions on getting there, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Na 'n lang dag se reis, is hierdie net die plek vir jou! Baie lekker gebly, rus en vrede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable stay. To be recommended. Chalets were well appointed and comfortable. The host met us on arrival. Scenery was beautiful. Nice walk on the track behind the chalets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wihann M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Soos bo. Netjies, skoon, heerlik in die hartjie van die Karoo. Mooiste maan en sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Ons oornag in die Karoo was besonder lekker by Sandrivier Gasteplaas. 'n Baie netjies goed ingerigte huisie met alles wat nodig is. Ons sal terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rus en vrede diep in jou gemoed. Die verblyf is baie gerieflik. Baie moeite is gedoen sodat jy alles wat jy nodig het, in die huisie het. Die sterre is ongelooflik, die natuur voed jou siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Groot verassing, baie skoon, volledig toegerus, asemrowende Karoo sonsak. Alles was perfek, netjies en skoon, kombuis toegerus met alles en nog meer. Het aanwysings, kodes ens. goed deur gegee. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a198b781f753f017db0f8ca9d326e4b71bd6be3a8c334b4f93e1d6c8ce81b5f5d4bac717e5d9ac96fb0171a392e9183e0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 Sandrivier Plaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.988361 22.062278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang