Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandrivier Gasteplaas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sandrivier Gasteplaas bied sakpasverblyf op 'n plaas 6 km buite Carnarvon. Die plaas word omring deur die pragtige Karookoppies en bied 'n rustige toevlugsoord vir natuurliefhebbers. Sandrivier Gasteplaas is perfek vir oornagreisigers wat die rustigheid van 'n plaas wil beleef. Die plaas is 900 km vanaf Gauteng en 660 km vanaf die Kaap.

Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede met braaigeriewe. Albei selfsorg-eenhede het slaapplek vir 4 gaste. Twee van die eenhede is oopplan en die derde eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, yskassie en oond.

Elke kothuis het sy eie plonspoel wat gaste kan geniet. Hulle kan ook fietsry, voëlkyk, bergfietsry en voetslaan in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sam S
Gesin met klein kinders
5.0
100% aanbeveel. Baie lekker gebly. Als wat nodig is vir 'n oornagstop. Goeie diens.
Feb 2025
Pieter D
5.0
Uistekende verblyf. Net een nag in hierdie huisie gebly in die wonderlike Karoo. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Daar is alles wat nodig is vir jou...
Sien meer
Jan 2025
Elize V
5.0
Die stilte was kos vir die siel. Dankie dat ons die Karoo op hierdu. Ons het lekker gebly, netjiese en skoon verblyf met al die geriewe wat mens nodig...
Sien meer
Jan 2025
Cindy D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Al 2de keer wat ons daar bly. Baie lekker. Hout vir braai en klein splash pool om af te koel. Goeie kommunikasie vanaf gasvrou. Alles w...
Sien meer
Des 2024
Jan B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie lekker, het die stilte geniet.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sandrivier Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a198b781f753f017db0f8ca9d326e4b71bd6be3a8c334b4f93e1d6c8ce81b5f5d4bac717e5d9ac96fb0171a392e9183e0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 Sandrivier Plaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.988361 22.062278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang