Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sands Beach Breaks Ballito

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 197

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 61 resensies vir Sands Beach Breaks Ballito
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Thamsanqastanley M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thamsanqastanley M

Great place, excellent.

We really enjoyed our stay. The place is excellent, clean, and convenient. I will really recommend it to anyone.

Wilma S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Delightful.

Excellent location! Very friendly and helpful host and staff. We enjoyed our stay very much and will be back.

Marie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Heerlike bederf.

Heerlik gebly! Reg op die strand en uitsig pragtig.

Pierre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Rustig, pragtig, ontspanne.

Wat 'n juweel van 'n plekkie. Dit is ingerig asof jy by jou eie huis is. Die eienaar (Sandy) is 'n top gasvrou, sy het selfs gereël dat ons bietjie vroeër kon ingaan. Die eenheid is baie goed uiteengesit met alles wat jy kan nodig hê en nog meer. Die eenheid is op dieselfde vloer as die parkering, wat dit baie gerieflik maak as jy moet in- en uitlaai, en nie hoef hysbakke te gebruik nie. Dit was 'n onvergeetlike ervaring, en ek sal enige dag terug gaan en weer ontspan.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Cees V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cees V

Puik plek met die swembad en strand baie naby en 'n wandelpad van 'n aantal km.

Mooi woonstel met 'n pragtige uitsig oor die swembad en die see, soos op die foto. Op grondvloervlak met parkering reg by die hoofingang. Groot, ruim hoofslaapkamer met eie badkamer met bad en handstort. Heelwat kleiner tweede slaapkamer. Afsonderlike stort/toilet ruimte vir tweede slaapkamer, gaste ens. Huishulp het daagliks skoongemaak en skottelgoed gewas, behalwe op Saterdag en Sondag. Genoeg kas spasie vir klere ens.

Marcus M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marcus M

Location is good, normal price excessive for what you get in the market.

I think the location is great. However, the towels were old and the shower did not drain properly. The rate per night for the accommodation without the discount would have been in excess of R3200. The accommodation, on the other hand, costs less, has a direct sea view, and also has two bedrooms. At the end of the day, it depends on what your needs are. But for the 40% discount received, I would not have stayed at the accommodation. I think the rate per night is not justified.

Sands Beach Breaks Ballito se terugvoer

I am happy you enjoyed the location. Towels are replaced very regularly. We do not normally provide towels on a daily basis as you requested, but we obliged. The cleaner may have struggled to keep up with the new towels given daily, so you might have received one of the older ones. I apologise for this. If you felt that the unit was too expensive, then perhaps you should not have booked. Regards

Sands Beach Breaks Ballito
Kruger E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kruger E

Baie beïndruk.

Ek was baie beïndruk met die eenheid. En sal vir seker weer gebruik maak van hom.

Santosh M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santosh M

Pristine environment with an eye-catching view. Clean and comfortable apartment. Stress- and hassle-free stay.

Safe and secure resort with dedicated parking. Good Wi-Fi and back-up power during load-shedding for internet access. Friendly and obliging staff and maid service. Family thoroughly enjoyed the experience and hospitality. One of the better holidays experiences and looking forward to another stay at this resort.

Willem V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Lekker gebly en sal nie omgee om weer in die eenheid te bly nie.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die eenheid was skoon met aankoms en gediens in die oggende. Swembad "sparkling clean". Grasperke en geplaveide areas netjies en skoon. Sekuriteits wag gedurende die nag by die hek is 'n groot plus punt. Net jammer die eenheid het nie 'n lugversorger/s nie. Dakwaaiers in die kamer help, maar 'n lugversorger sou nog beter gewees het. But all and all, this is definitely a unit we will return to in future.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Corné B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné B

Ons verblyf was puik. Die woonstel is geleë op die strand en baie netjies. Vakansie vir die boeke.

Die woonstel is besonders lekker geleë. Jy is naby aan alles wat jy nodig het. Die eienaarres, Mev Colia, is baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Emarne K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emarne K

Fantastiese ligging, lekker rusplek.

Behulpsame, vriendelike diens. Pragtige uitsig, goed toegerus. Het ons vakansie waarlik geniet.

Dries F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries F

Baie naby aan die swem strande.

Veilig, netjies en waarde vir geld.

Adam Jacobus N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam Jacobus N

Fantasties en gerieflik.

Al die kombuis items was daar, glase was daar, was letterlik net uitpak en ontspan.

Desmond B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond B

Baie geniet.

Sien sterre.

Stephanie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie S

Wonderlike wegbreek vir 'n gesin.

Dankie Sandy, ons het so lekker gebly en die woonstel en uitsig is pragtig. Presies wat mens wil hê op 'n seevakansie. Diens was uitstekend. Die swembad en braai-area is 'n bonus. Dit was werklik lekker!

Zwitwabu Sharon L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zwitwabu Sharon L

Great location. Clean. Very close to everything.

Nice place, very close to the beach and all the nice restaurants.

Clarisse S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisse S

Pragtig, rus vir die siel en waarde vir geld. Kinders het alles geniet.

Baie mooi blyplek gehad met 'n fantastiese see-uitsig en dan was die huis baie mooi en skoon toe ons gearriveer het. Baie dankie vir 'n lekker wegbreek.

Jaco S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Fantasties.

Toe ons die woonstel binnekom kon mens sommer ruik hoe skoon dit is, dis baie netjies, alles wat jy nodig het is daar. Baie goed geleë en naby aan die strand, braai-area ook lekke gerieflik. Sandy baie vriendelik en behulpsaam, die cleaner Mpumi ook baie vriendelik.

Francois W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W

Alles wat ons verwag het en meer.

Dit was die perfekte vakansie en om in Sandy Beach Breaks G05 te bly het als net nog beter gemaak. Die netjiese en skoon woonstel is baie goed geleë en dis nie nodig om êrens heen te ry nie. Ons sal vir seker weer daar wil bly!

Chané P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané P

Unforgettable.

The apartment is perfectly located. It is clean, neat, modern and has everything you could need and more. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be back again soon. The host was very friendly and helpful. It was an absolute treat to stay here.

Henri S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri S

Perfekte blyplek vir lockdown.

Met die ligging op die strand met die swembad tussen jou en die see het jy nie nodig om êrens heen te ry nie. Jy kan op die stoep sit en dis so goed jy is op die strand.

Siphosakhe M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphosakhe M

It was very nice waking up to that sea view and also very relaxing and refreshing.

The place has good security so you sleep peacefully.

Wolfgang M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wolfgang M

The unit is rather luxurious, king-size bed, large 65" TV, full DStv and Netflix accounts, soft white towels, Nespresso coffee machine, superb sea views.

We didn't break anything so our 1k breakage deposit was promptly refunded. Thanks for a wonderful stay. Kind regards,

Gideon N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon N

Beautiful apartment, felt at home from the moment we walked in!

Very clean and neat - and everything we needed was provided for. Closeness to the beach makes it perfect.

Andrew M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M

Baie aangenaam en fantastiese ligging. Ontsettend netjies en skoon.

Sal vir almal aanbeveel om daar huisvesting te bespreek!

Annamarie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

Baie lekker ontspan.

Mooi area. Gerieflik geleë met veilige toegang tot strand en promenade.

Manda R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda R

Fantastiese verblyf.

'n Heerlike see-huisie weg van die gewoel van werk en daaglikse verpligtinge.

Lerato M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

We enjoyed our stay.

The 3pm check-in and 9am check-out are unrealistic. 2pm check-in and 10am or 11am check-out make more sense.

Sands Beach Breaks Ballito se terugvoer

Hello Lerato

I am happy you enjoyed and thank you for the review.
If I don't have a check-out on the same day as guest arrival then with pleasure you can check-in earlier and the same with the check-out as we need to have enough time to sanitise properly for the next guests.
Lately a lot of my guest are arriving as early as 11 am, I allow the bags to be dropped off but just cannot allow guest to check-in when the rooms are not properly cleaned. Hence the excellent reviews Sands Beach Breaks gets on the cleanliness of the apartment.
regards,
Sandy

Sands Beach Breaks Ballito
Heather C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heather C

Wonderful!

The apartment had everything we needed. Views were magnificent and 2 minutes from the beach. Spotlessly clean and perfect for our breakaway.

Gerda E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda E

Baie lekker. Baie mooi see-uitsig.

Het baie lekker gebly. Sal air-con verkies. Inkloktyd baie laat. Sal plek aanbeveel.

Sands Beach Breaks Ballito se terugvoer

Met die Covid Virus, benodig ons meer tyd om die woonstel te disinfekteer .
As daar die voorige aand geen klientewas,dan is almal welkom om vroeer in te trug ,
Baie dankie vir U aanbeveling
Groete,
Sandy

Sands Beach Breaks Ballito
Hilda J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hilda J

Eienaar was heeltemal te inmengerig en glad nie akkommoderend nie.

Eienaar het net snuf in neus gekry van maatjie wat wou oorslaap en ons hele vakansie bederf en ons "harass" oor die vyfde persoon wat moontlik op haar bank moet slaap. Het tot haar man my laat bel. Ons gedreig met kameras wat ons dophou sowel as vir ons gejok oor voorsitter wat blykbaar gekla het oor ons. Skoonmaker het ook sonder ons toestemming in woonstel ingekom om te "spioeneer". Regtig dit het my R24 000 gekos vir 'n week van hel met eienaar.

Gerda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda L

Goeie ligging, ongelukkig met eienaar se hantering van breekskade.

Die ligging is perfek, het 'n probleem gehad met 'n geskil tussen my en die eienaar oor 'n sambreel wat klaar gebreek was en my 'n R1000 breekskade gekos het. Daar is geen inventarislys om die gebreekte goedere aan te dui nie.

Melanie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Lieflike plek.

Pragtige uitsig, plek is superskoon en netjies. Eienaar is baie behulpsaam. Sal weer gaan.

Amol P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amol P

Mesmerising and beautiful place to stay.

Beautiful place to stay. You can access the beach directly from the compound. The pool is nice and clean. Now about the place: it's clean and has amazing beach views from the balcony as well as from the master bedroom. The bed is king-size so that also has an advantage. Loved the place and would recommend the same to all fellow travellers.

Aldrin O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldrin O

Very nice apartment with a beautiful view of the sea.

With such lovely view and quiet atmosphere relaxing was unavoidable. If you need a fast recharge don't hesitate to make your way over. Would surely recommend and even make use of this place in the future. Great stay. Thanks Sandy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker woonstel met 'n pragtige see-uitsig.

Met so 'n lieflike uitsig en rustige atmosfeer was ontspanning onvermydelik. As jy vinnig herlaai, moet nie huiwer om hierheen te gaan nie. Sal sekerlik in die toekoms hierdie plek aanbeveel en selfs gebruik. Fantastiese verblyf. Dankie Sandy.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eben V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V

Fantastiese eenheid wat goed toegerus is met 'n wonderlike uitsig.

Die eenheid is baie goed toegerus en smaakvol versier. Die woonstelblok self is baie goed versorg en vertoon baie netjies. Die gasvrou/eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Ben V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Uitstekende diens. Fantastiese ligging. Uiters netjies.

Baie netjiese blyplek met uitstekende geriewe en fantastiese uitsig!

Hendrik V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Simply amazing.

What a beautiful place. Beyond perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Eenvoudig wonderlik.

Wat 'n pragtige plek. Perfek verby.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marie-louise E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise E

Was ongelooflik lekker en naby die see.

Ek kyk al reeds in my dagboek wanneer ek volgende jaar na G05 Sans Place kan terugkeer.

Sands Beach Breaks Ballito se terugvoer

I am so happy you enjoyed and look forward to your next visit, hopefully, there won't be any load shedding.

Sands Beach Breaks Ballito
Jurie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

Aangenaam, skoon, netjies en lekker.

Kort hakies in kombuis en badkamers om vadoeke/waslappe op te hang. Stort, badkamer se deur maak nie mooi toe nie. Kort stofsuier om vinniger/makliker skoon te maak vir seesand.

Petra J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra J

Netjies, skoon en huislik.

Goed toegeruste, stylvolle wegbreek-akkommodasie naby die see. Sentraal geleë met baie eetplekkies loopafstand vanaf die eenheid. Sal beslis weer 'n bespreking daar maak.

Jani V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jani V

Paar tree van die strand met 'n balkon wat uitkyk oor die hele see, baie veilig en gerieflik.

Mooi woonstel met ruim leefareas en genoeg plek vir 4 mense. Word mooi skoon gehou en het al die geriewe wat mens nodig het. Ons het ontbyt gemaak en uit gaan eet in die aand, maar daar was genoeg van alles om mens te laat tuis voel en glad nie verder as die strand en die woonstel hoef te gaan nie (DStv, WiFi, lekker gemaklike banke, kwaliteit beddens, mooi uitgeverf, goeie linne). Kompleks het goeie sekuriteit, lekker met kinders, braaigeriewe en helder blou swembad. Ons is vir seker terug volgende jaar!

Sands Beach Breaks Ballito se terugvoer

Dear Jani
So happy you enjoyed ……..sorry about the storm you had to endure
Thank you for the lovely review and really hope to see you again

Sands Beach Breaks Ballito
Adri D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D

Beautiful accommodation and the best view ever!

The apartment was great? It had the best view and we were impressed with the maintenance of the complex. The gardens are well kept and staff were friendly.

Derik V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derik V

Uitstekende plek om te gaan ontspan met 'n pragtige uitsig!

Die woonstel is netjies met ruim kamers en alles in goeie werkende toestand. Ideaal vir 'n ontspanne seevakansie. Veilige woonstelblok, met gerieflike parkering en pragtige swem- en braaigeriewe. Baie goeie kliëntediens vanaf Sandy ontvang. Ons kom beslis weer!

Sands Beach Breaks Ballito se terugvoer

Dear Derik,
Your review is very much appreciated. Happy you enjoyed your stay and remember, I now have another beautiful unit in the same complex.
Regards,
Sandy

Sands Beach Breaks Ballito
Hendrikus D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrikus D

Goeie waarde vir geld, maar sukkel om breakage deposit terug te kry.

Die unit is goed toegerus, veilig, netjies en jy kan direk by die stand uitkom deur 'n hekkie. Die enigste let down is dat ek tot op hede nog nie my breakage deposit teruggekry het en dit nadat ek my bankbesonderhede aan hulle verskaf het en sy belowe het dat sy sal toesien dat dit spoedig terug betaal word.

Sands Beach Breaks Ballito se terugvoer

Dear Hendrikus
I am happy you enjoyed your stay at my beautiful apartment in Ballito
The deposit was paid back to you 24 hours after I received your banking details which you took a very long time to furnish
Regards
Sandy


Sands Beach Breaks Ballito
Marelize D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Aangename verrassing!

Baie mooi plekkie, lyk presies soos geadverteer. Lieflike bed in hoofslaapkamer en pragtige uitsig! Sal weer hier bly. Baie lekker.

Sands Beach Breaks Ballito se terugvoer

Dear Marelize,

Thank you sincerely for finding the time to write a review.
So happy you enjoyed.
I hope you come and stay again.

Regards,
Sandy

Sands Beach Breaks Ballito
Hendriette L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriette L

Netjiese woonstel met wonderlike uitsig.

Het ons vakansie by Sans Place baie geniet. Die woonstel het alles wat nodig is. Die beste van als is die uitsig vanaf die woonstel. Kon op die balkon sit en die sonsopkoms sien en na die dolfyne kyk.

Sands Beach Breaks Ballito se terugvoer

Dear Hendriette,
I am happy you enjoyed it.
Thank you for taking the time to write a review, much appreciated.
Regards and hope you come and stay again. If you do please remind me as I do offer a 2nd-time visit discount.
Warm Regards

Sands Beach Breaks Ballito
Herman V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman V

Was heel aangenaam gewees.

Die plek was heel netjies en die uitsig was pragtig gewees.

Vincent O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Vincent O

Netjies en veilig, ongelukkig nie 'n plek om in die see te swem nie.

Die gebou waarin die eenheid is word baie goed na gekyk. Die swembad word daagliks skoongemaak en die braaigeriewe is goed, gebruik net charcoal, die hout is afgryslik. Die eenheid is skoon, met alles wat jy sal nodig hê. Klein goedjies het aandag nodig, die messe is stomp met geen skerpmaker nie. Skuifdeure maak mooilik oop, een in slaapkamer kom sommer van die reling af. Deure het self sluitmeganismes sonder sleutels, 'n gevaar as jy klein kinders het.

Louis D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D

Stresvrye rustige wegbreek met die see by ons.

'n Heerlike en veilige wegbreekverblyf naby aan winkels, restaurantjies. Ons het gevoel of dit ons plek was, weg van die huis. Beslis die moeite werd!

Sands Beach Breaks Ballito se terugvoer

Dear Louise,

So happy you enjoyed.
Hope to see you again.

Regards,
Sandy

Sands Beach Breaks Ballito
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Aldea J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldea J

Fantastiese goed ingerigte plekkie. Sal definitief weer gaan.

Ons verblyf was waarde vir geld. Sal verseker weer die plekkie bespreek vir my gesin. Deurentyd veilig gevoel, geen kommer oor parkering gehad nie en die feit dat ek my wasgoed op perseel kon laat was teen billike prys maak dit net nog beter.

Frik L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik L

Goeie verblyf, goeie ligging en diens. Baie lekker vakansieplek.

Puik woonstel met goeie diens en 'n wonderlike see-uitsig.

Landi S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi S

"Awesome"!

Vandat ons daar ingestap het, het mens tuis gevoel. Die plek was mooi skoon gewees, beddegoed voel of jy 'n koningin is met 'n koninggrootte-bed. Alles was regtig die moeite werd. Ek sal verseker teruggaan. Dankie Sandi.

Jjm B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jjm B

Puik!

Die woonstel het 'n puik ligging. Die skoonmaakdame was puik en die braaigeriewe lekker. (Dit kan seker in Desember baie besig wees.) Puik sekuriteit.

Guy D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy D

Great stay!

Everything was perfect.

Marinda R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Heerlik, netjies, mooi en 'n asemrowende uitsig!

Heerlik gekuier. Eenheid is netjies en prakties. Baie mooi gemeubileer. Kuier was baie lekker. Ons sal beslis weer kom kuier!

Nico V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Goeie waarde.

Baie netjies, verskaf nie badhanddoeke. Kombuis was nie silwerskoon nie.

Zandre K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zandre K

Beste kompleks in Ballito!

Baie lekker gebly en wonderlike mense wat na die kompleks omsien. Ek sal enige dag weer in die kompleks tuisgaan. Dis op die strand, veilig en baie netjies. Kan meer modern gemaak word. Wel teleurgesteld aangesien die eenheid nie 'n koninggrootte-bed bevat het gedurende ons besoek soos in die advertensie nie.

Vanaf R3 590
R3 590 R2 154
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 590
R3 590 R2 154
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kuspad 96b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28963be2433c591e3ed83a10f976eb0fa6c31c8c82ffac169f184fbd7f8eb8c5522d95e4a395c9a24e0f1988ef48a228124?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 590 nouVanaf R2 154 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 96b Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.53434 31.22209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang