Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sands Beach Breaks Manors

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Aug 2024 tot 21 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-weg 102b, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 590 R2 334 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sands Beach Breaks Manors is reg op die gewilde Willard-strand in Ballito geleë en is 'n pragtige en ruim selfsorgwoonstel met moderne kenmerke. Die panoramiese see-uitsigte maak dit 'n ideale opsie vir 'n kusvakansie saam met geliefdes.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging het direkte toegang tot die balkon en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV. 'n Bad, stort, dubbelwasbak en toilet is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat ook toegerus is met 'n bad en 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het ook lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n 6-sitplek-eetkamertafel en sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is in die woonstel beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met 'n buite-eettafel en 'n gasbraai wat 'n ideale plek is vir oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl dit uitkyk oor Willard-strand. Die kompleks het 'n lieflike gemeenskaplike braai- en swembadarea asook direkte toegang tot die strand. Hierdie woonstel het ook 2 veilige onderdakparkeerplekke. Die hele woonstelgebou word ook tydens beurtkrag deur 'n kragopwekker bedek.

Net oorkant die pad is daar 'n klein winkelsentrum waar mens kruideniersware kan koop of 'n wegneemete kan afhaal. 'n Kort staptog langs die Ballito-promenade sal 'n mens na 'n verskeidenheid gewilde restaurante neem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erna V
Besigheidsreis
5.0
Business trip overnight stay. Loads of space and a great view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Burger D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en gemaklik. Was elke sent werd gewees. Sal definitief weer hier kom bly.
Aug 2024
Bernard K
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike ruim en gerieflike eenheid. Sien sterre.
Jun 2024
Chimone B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie lekker. Pragtige woonstel. Baie veilig. Kliëntediens is regtig puik.
Nov 2023
Johann D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjiese, skoon en mooi verblyf! Die eienaar was deurentyd met ons in kontak. Die kompleks se hek loop uit op die hoofstrand. Die eenheid is regt...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 200

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Compensation-weg 102b, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sands Beach Breaks Manors het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 590
R3 590 R2 334
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 590
R3 590 R2 334
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-weg 102b, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef0fa15065b6b3d51a2f89f0ae9985629e4b30309cd3fb6e75c620ba57a9140075c931670597df60f7fe39f1804dbec78c84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 590 nouVanaf R2 334 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 102b Compensation Road Ballito 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -29.5321532 31.2227949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang