Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sands Beach Breaks Umdloti

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Kenneth H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

It was great! Very comfortable, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Mooi omgewing en lekke plek net om rustig te ontspan. Veilig, rustig en aangenaam. Die seeuitsig vanaf die eenheid is asemrowend mooi. Die eenheid was netjies en skoon met al die toebehore in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Beach Breaks Umdloti
Happy you enjoyed!

Therese P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very nice. Our stay was wonderful. The accommodation at Sands Beach Breaks Umdloti was tip top, clean, with a beautiful view, and fully equipped with everything needed for our stay. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongeka M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful and perfect. One word for our stay is perfect! We had an amazing and peaceful time at Sands Beach Break. We loved the quietness in the complex, the beautiful views, and the breeze of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienko E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Lekker gebly. Baie mooi uitsig. Die plekkie het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Most needed holiday at the north coast to escape the cold winter in Gauteng. What an amazing apartment! The most beautiful view of the ocean and shore. Everything and more you needed to make your stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Beach Breaks Umdloti
Happy you enjoyed.

Kerry M
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Really lovely. The unit was very homely, comfortable, and clean. The view was lovely as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Beach Breaks Umdloti
Happy you enjoyed.

Lionel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Memorable and definitely ticked all the boxes. We had a really wonderful stay. Our host went out of her way to make sure we were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette L
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Dit was regtig asemrowend. Die ligging is regtig asemrowend! Die plek is skoon en netjies en baie gemaklik ingerig. Die kompleks is veilig, skoon en baie stil. WiFi en waaiers en aircon maak die hitte 'n bietjie meer draaglik, maar die uitsig vanaf die balkon maak dit beslis die moeite werd. Die kombuis is ten volle uitgerig en super gemaklik om vir jouself kos te maak.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khohliwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Next time please provide coffee or tea. Very nice we enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 202

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cascades 86, Bellamontweg 17, Umdloti, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFHDddT9PI1EzOHHbUHDEWC4yaloE9e1UeTIphD7lPg2vOvYoGw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 86 Cascades 17 Bellamont Road 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.666299016206 31.119512542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang