Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sands Umdloti Beach Front Apartment

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riaan O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit is 'n wenner. Die ligging en see-uitsig is fantasties. Sandy was baie behulpsaam en die inklokreëlings was baie maklik gewees. Ons sal beslis weer wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pippa S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Perfect spot for King Shaka Airport drop off. Amazing location across the road from a lovely swimming beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beste stoep in Umdloti. Die woonstel is ruim en netjies, met goeie sekuriteit. Die beste deel is die groot stoep met 'n fantastiese uitsig oor die strand en see. Ons het op die stoep geleef. Daar is 'n goeie strand en swemplek net oor die straat, en alles in Umdloti is binne loopafstand van die woonstel. Ons kan beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulayla J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

A memorable experience, excellent views, exceptional service from the host. I had an absolutely wonderful experience at the beach accommodation. The place was impeccably clean, spacious, and truly felt like a home away from home. It was equipped with everything one could possibly need, from picnic baskets to beach bags and all necessary appliances. The attention to detail was truly phenomenal. Additionally, the host was incredibly welcoming and added to the excitement of our trip by sending a message prior to our departure and checking in on us during our stay. Her hospitality truly made our experience incredible. And to top it all off, the most incredible sea view from all bedrooms made our stay absolutely breathtaking. I highly recommend this accommodation for a truly memorable beach vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Brilliant. Fantastic apartment in a great location for kids to enjoy the beach. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olga C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtige ruim eenheid met baie mooi see uitsig. Wonderlike paar dae vakansie geniet. 10 uit 10 vir die woonstel en diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Happy you enjoyed, Olga. Take care.

Ansie Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

So comfortable to stay in. Location is perfect. We loved our stay, it was perfectly situated, comfortable and within walking distance of the shops and the main swimming beach. Perfectly cleaned everyday, staff was very helpful and Sandy is a dream host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colyn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Our stay was fantastic! The view splendid! I would most definitely suggest the apartment if you are looking for a "room with a view". The service was excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Amazing! Friendly service from Sandy, location is fantastic. Unit is well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Thoroughly enjoyed. Apartment was beautiful and clean. With really stunning views of the sea. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 197

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R3 590
R3 590 R2 334
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 590
R3 590 R2 334
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: North Beach-weg 19, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbae96c15516a03696aa394a43382332123fb23cd795f90dbf994e3e5c6c68e5824f7e20a49a064933afca9ac03be7a8ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 590 nouVanaf R2 334 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 19 North Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.667876474125 31.119959950447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang