Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sands Umdloti Beach Front Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: North Beach-weg 19, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sands Umdloti Beach Front Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Die woonstel is in 'n kompleks in Umdloti, net oorkant die strand.

Dit is op die vyfde verdieping en bied 'n groot balkon waar gaste buitelugetes kan geniet en kan braai terwyl hulle die see dophou vir walvisse en dolfyne.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is helder en lugtig en het lugversorging, 'n privaat balkon met 'n see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers front na die see en lei beide na 'n onderdakbalkon. Albei slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en daar is bad- en stortgeriewe in die woonstel.

Die ruim oopplan-eetarea en -sitarea het 'n slim-TV met Netflix. Die sitarea front na die see en bied direkte toegang tot die balkon. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Riaan O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n wenner. Die ligging en see-uitsig is fantasties. Sandy was baie behulpsaam en die inklokreëlings was baie maklik gewees. Ons sal beslis weer...
Sien meer
Sep 2024
Pippa S
Gesin met tieners
5.0
Perfect spot for King Shaka Airport drop off. Amazing location across the road from a lovely swimming beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Herman P
Gesin met tieners
5.0
Beste stoep in Umdloti. Die woonstel is ruim en netjies, met goeie sekuriteit. Die beste deel is die groot stoep met 'n fantastiese uitsig oor die str...
Sien meer
Jun 2024
Sulayla J
Gesin met klein kinders
5.0
A memorable experience, excellent views, exceptional service from the host. I had an absolutely wonderful experience at the beach accom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Olga C
Gesin met tieners
5.0
Pragtige ruim eenheid met baie mooi see uitsig. Wonderlike paar dae vakansie geniet. 10 uit 10 vir die woonstel en diens!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 200

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • North Beach-weg 19, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sands Umdloti Beach Front Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: North Beach-weg 19, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbae96c15516a03696aa394a43382332123fb23cd795f90dbf994e3e5c6c68e5824f7e20a49a064933afca9ac03be7a8ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 19 North Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.667876474125 31.119959950447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang