Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandstone Chameleon Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 104 resensies vir Sandstone Chameleon Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jessie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie K

Lekker warm, gemaklik & netjies.

Baie lekker gebly na die hickup met die verkeerde kamer. Ondervloerverhitting is amazing!

Anel V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Netjies, gesellig. Vriende se hul het die verblyf ook baie geniet.

Verblyf was baie lekker. Dankie.

Alba S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba S

Sommer net lekker.

Uitstekende verblyf, skoon en baie netjies. Dankie, ons het so lekker gekuier. Groot stoep is 'n lekker bonus.

Fred B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Can and will stay there again.

Thank you for your friendly welcome, we felt like royalty. Since the booking process started, we experienced that you guys are professional in what you do. David handled everything to our satisfaction.

Bianca L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

Vrindelike diens, baie netjies en waarde vir geld.

Baie lekker gebly en goeie diens.

Rentia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B

Sandstone Chameleon is awesome!*****.

Sandstone Chameleon is 'n pragtige plek. Stil, netjies, skoon en rustig! Baie goeie diens. Sal vir seker in die toekoms weer by hulle bespreek!

Mareli S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli S

Netjies. Skoon. Goeie & vriendelike hulp ontvang. Lekker cozy en mooi plekkie.

Baie netjies & skoon en die man daar het ons so mooi gehelp & baie vriendelik. Wat net baie vreemd was, is dat hy glad nie van ons bespreking geweet het nie. Ons het dus nie die kamer gekry wat ons geboek het nie. Die man het toe wel gesê daar is gelukkig 'n soortgelyke kamer oop. Dis iets waarna julle dalk net in die vervolg kan kyk. Nie seker was dit 'n dubbelbespreking of wat nie.

Jv D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jv D

Goeie ontvangs en omgewing.

Lekker gebly. Was egter verkeerdelik onder die indruk dat die prys ontbyt insluit.

Michelle O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O

Rustig, ontspannend.

Ons het baie lekker gebly, dit was regtig 'n baie netjiese plek!

Andre D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Naweek wegbreek.

Heerlik, mooi skoon. Goeie diens.

Michiel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel V

Hoogs aanbeveel.

David het absoluut ons verblyf gemaak! Hy is goud werd! Als was baie netjies en perfek!

Chantal H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Chantal H

Ontbyt is afgeskeep, nie aanvaarbaar.

Ons het vir kospakkie i.p.v. ontbyt gevra aangesien ons die volgende oggend reeds 4:30 moes vertrek. Kospakkie was 'n Russian en chicken mayo broodjie. Nie geskik vir ontbyt nie! Het baie meer verwag van 'n plek wat so duur is. Nie aanvaarbaar!

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons doen nie self die ontbyt nie, ek sal dit opvolg met die dame wat ons ontbyt doen.

Sandstone Chameleon Guest House
Deon D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Skitterend

Vriendelike diens. Baie netjies.

Linda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Clean, comfortable. Excellent value for money. Highly recommended.

See stars.

Megan A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A

Absoluut subliem!

Die plekkie is regtig soos 'n huisie tussen die berge. Die kamers is toegerus met heerlike warm, sagte beddegoed, asook verwarmers en elektriese komberse. Ons is met ope arms ontvang en het sommer dadelik welkom gevoel. Die kamer word ook skoongemaak. Ek kan nie een slegte ding oor hierdie pragtige gastehuis sê nie. Puik, puik, puik!

Nastacha B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastacha B

Goeie waarde vir geld.

Was 'n lieflike ervaaring. Baie vriendelik. Baie netjies.

Tracey P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P

Brilliant wonderful stay.

We were met by David who is an absolute gem. The accommodation is beyond expectations. Clean and comfortable. The stoep/verandah is stunningly set up for a wonderful fresco dinner. Thank you for the warm welcome and wonderful stay.

Antoinette M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Beautiful classy rooms. Could do with a fan.

Could do with a fan or aircon and pool. Otherwise perfect and really beautiful.

Kathryn G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathryn G

Safe, clean and friendly staff.

David was very friendly and kind. We had a lovely stay.

Ronel L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L

Gemaklike verblyf.

Die eenheid is baie goed ingerig en het alle geriewe wat benodig word, selfs 'n mini bar wat ek nie verwag het nie.

Hilda D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda D

Ons kuier was baie kort, maar aangenaam.

Ons het alles gehad wat ons nodig het, maar die bed was bietjie te hard.

Johlene S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene S

Lieflike rustige verblyf met gasvrye mense.

Sandstone Chameleon Guest House is 'n netjiese, skoon plek wat ek enige tyd sal aanbeveel. Vriendelike ontvangs en diens.

Bernhard S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard S

Lekker, veilig en warm.

Lekker gebly, David het net vergeet om die ontbyt by restaurant (Orange Apple) te laat weet só moes bietjie wag vir ons ontbyt, maar die vrou wat die restaurant besit was baie gaaf gewees, kos was uitstekend gewees.

Jenny A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny A

Perfect overnight spot.

The host was great, very warm and welcoming. The room was a bit small but spotlessly clean and perfect for an overnight stay.

Frank C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank C

Uitstekende waarde vir geld.

Baie skoon, netjiese akkommodasie met vriendelike, behulpsame personeel. Ontbyt was ook heerlik!

Annalize H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize H

Baie mooi plekkie. Baie vriendelike diens.

Definitief 'n klein juweel in Fouriesburg. Baie netjies en ruim. Uiters vriendelike personeel.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leandra M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra M

Lieflik! Wens ons kon langer bly.

Vriendelike ontvangs, goed en netjies ingerig.

Nicola B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

It was really pleasant! A beautiful place.

Always is a thing to travel as a single girl but I felt really comfortable and safe.

Andrew M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Rustige omgewing. Netjies en goed toegeruste selfsorgeenheid.

Die verblyf was aangenaam. Baie dankie!

Elzaan R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan R

Heerlik.

Netjies en vriendelik ontvang.

Janri S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janri S

Gemaklik en gesellig.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Dit was baie gesellig en het heerlik geslaap. Kamer was presies soos op die foto's en het niks om oor te kla nie. Vriendelike personeel en was so vriendelik verwelkom.

Pieter T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T

Plek is netjies en sal dit weer gebruik.

Ons het die buite huis geniet en dit is goed om te gebruik saam met vriende.

Anne Mari V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne Mari V

Goed.

Dankie. Baie oulike plek. Ons het net navraag gedoen vir slaapplek vir 7 mense, ons bespreking het niks gesê van self-catering nie. So was almal onder indruk dat oornag ontbyt insluit. So net een van die couples, dus 2 uit 7 mense, kon die volgende oggend ontbyt gaan eet. Ons het met die eienaar gepraat en daar's net gesê die ander 5 mense s'n was nie ingesluit nie wat half stupid is aangesien ons as 'n groep geboek het en nêrens is gesê dat 2 in gastehuis slaap en die res in 'n self-catering huis nie. So obviously het ons toe almal iewers anders gaan eet.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christine W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W

Fantasties.

Dit was 'n baie lekker wegbreek. Die plekkie was skoon en netjies. Ons sal dit beslis weer doen. Volgende keer bring ons die tieners saam.

Ancois H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois H

Pragtige verblyf, wens ons kon langer bly.

Huis met 3 slaapkamers is pragtig ingerig, besonderse décor. Skoon, netjies en gemaklik.

Evette L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evette L

Dit was 'n heerlike, rustige wegbreek met 'n heerlike stoep om 'n glasie wyn te klink!

Pragtig en netjies in 'n rustige omgewing!

Frikkie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie G

Baie lekker gebly.

Stylvol en pragtig. Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat Fouriesburg toe gaan.

Ewald V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewald V

Sal weer daar gaan bly volgende jaar met Kersiefees.

Bakgat plekkie in die Vrystaat.

Lize A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize A

Mooi, skoon en versorg. Iemand het sy hand op die besigheid. Welgedaan!

Regtig aangenaam verras. As jy vandag deur die platteland ry kry jy soms die juwele. Hierdie was een van hulle. Hoop dat julle genoeg toeriste kry sodat julle met trots hierdie standaard kan volhou. Dit was 'n voorreg om daar oor te slaap.

Rolene V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene V

Netjies verblyf en vriendelike gashere.

Die vriendelike gashere het ons dadelik laat tuisvoel. Ook 'n ontbytpakkie ingepak toe ons baie vroeg moes vertrek! Dis 'n veilige en netjiese omgewing.

Alicia W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia W

Fantasties

Sal beslis die verkose verblyf wees wanneer ons weer kom. Geen klagtes oor enigiets nie.

Marlene M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Wonderlik - sal definitief weer daar tuis gaan!

Kamers is stylvol gemeubileer en besonders netjies en gerieflik. Uitstekende diens en alle personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlike ontbyt. Kan nie wag om weer daar te kuier nie. Dankie dankie dankie.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Ons is bly julle het lekker by ons tuisgegaan, julle moet sommer gou weer kom kuier.

Groete
Leandi

Sandstone Chameleon Guest House
Hendrik F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik F

Uitstekende verblyf met bogemiddelde gasvryheid.

My verblyf was werklik aangenaam met 'n heerlike ontbyt en opregte gasvryheid van Landie.

Elma P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P

Netjiese, skoon en veilige akkommodasie.

Ons het hierdie akkommodasie gebruik om 'n troue in die omgewing by te woon. Ons is hartlik verwelkom en was in ons skik met ons kamer. Alles in die kamer was skoon en netjies, en die kamers is ook baie goed toegerus. Ons het niks nodig gehad nie, alles was daar. Sal weer in die toekoms van hierdie gastehuis gebruik maak.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier, ons is bly julle het dit geniet.

Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete,
Leandi

Sandstone Chameleon Guest House
Rude V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rude V

Skoon, netjies en baie gemaklike beddens.

Vriendelike mense en pragtige kamers!

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hello daar Rude,
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet die naweek en om julle by ons te huisves. Kom kuier gerus weer gou by ons.
Vriendelike groete,
Kathy

Sandstone Chameleon Guest House
Anri G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri G

Lieflik!

Heerlik gebly. Mooi gastehuis en lekker ontbyt! Sal dit beslis aanbeveel.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Goeiedag Anri,

Ons is so bly julle het so lekker by ons tuisgegaan. Kom kuier gerus weer by ons!

Lekker dag
Kathy

Sandstone Chameleon Guest House
Ronel N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

UItstekende diens - ons het heerlik gebly.

Ons het heerlike gebly - skoon, gerieflik en uitstekende diens.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hi Ronel, ons is bly julle het dit geniet by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Leandi

Sandstone Chameleon Guest House
Sade D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sade D

Sal definitief weer gebruik maak van die pragtige gastehuis.

Pragtige en veilige gastehuis met die lekkerste ontbyt! Absoluut puik diens!

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hi Sade, ons is baie bly julle het tuisgevoel by ons. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete,
Leandi

Sandstone Chameleon Guest House
Bridget K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K

'n Eg wonderlike plek om te rus en weg te kom van alledaagse stres!

Alhoewel ek en manlief net 'n oornagplekkie gesoek het, het ons dadelik tuis gevoel. Hopelik kan ons eendag ietwat langer kuier en julle B&B volluit geniet! Baie dankie.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hi Birgit, dit was 'n plesier om julle te huisves en ons is bly julle het julle kort kuier geniet. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Leandi

Sandstone Chameleon Guest House
Andrew M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Dit was uitstekende verblyf.

Met my aankoms was ek vriendelik ontvang. My kamer was gereed en al nodige instruksies duidelik uiteengesit. Alles was goed bestuur sonder om lastig te wees. Die ontbyt was uitsonderlik. Netjiese kamer en omgewing.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Dankie Andrew, hoop ons sien jou gou weer.

Groete
Leandi

Sandstone Chameleon Guest House
Jannie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P

Rustige verblyf in baie mooi omgewing.

Ons is vriendelik ontvang op Kersdag. Kamers is pragtig. Personeel vriendelik. Ontbyt is heerlik. Ons sal beslis weer hier oorbly.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hallo Jannie,

Ons is bly julle het tuis gevoel by ons en die verblyf geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Leandi

Sandstone Chameleon Guest House
Ishan V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishan V

Weereens het ons een nag verblyf nodig gehad en ons is gul ontvang, rustig te midde van die Kersiefees gewoel.

Die kamers is ruim, skoon en pragtig ingerig. Dis luuks sonder om duur te wees. Kathy en Leandi is vriendelik en bekwaam en uiters professioneel. Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het. Die ontbyt was heerlik en op tyd. Sodra ek weer 'n kans het, oornag ek weer by julle.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hallo Naomie

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ek is so bly julle het so tuis gevoel by ons. Kom kuier gerus weer. Baie groete, Kathy.

Sandstone Chameleon Guest House
René S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René S

Dit was absolute die moeite en geld werd.

Uitstekende diens en kos. Kamer baie gerieflik en skoon.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hello Rene,

Ons is so bly jy het tuis gevoel by ons. Kom kuier gerus gou weer by ons.

Baie groete,

Kathy

Sandstone Chameleon Guest House
Susan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Was baie mooi en lekker.

Baie, baie mooi en netjies. Heerlik gebly.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Beste Susan,

Dit was lekker om julle hier by ons te huisves. Kom kuier gou weer by ons!

Groete,
Kathy

Sandstone Chameleon Guest House
Louis L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Baie professioneel. Staf aangenaam en flink.

Vriendelik, netjies, veilig. Baie lekker ontbyt. Sal weer daar bly.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hi Louis, ons is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete

Sandstone Chameleon Guest House
Yolande B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande B

Lekker gemaklik en lekker ontbyt

Baie vriendelike personeel.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hello Yolande

Ons is so bly julle het so tuisgevoel by ons. Kom kuier gerus weer gou!!

Baie groete
Kathy

Sandstone Chameleon Guest House
Dominique W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique W

Ongelooflik lekker in 'n uitstekende fasiliteit! Personeel vriendelik en ontbyt baie lekker!

Baie mooi gastehuis, met baie goeie en mooi fasiliteite en vriendelike personeel!

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Beste Dominique

Ons is bly dat julle so tuis gevoel het by ons. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet!

Kom kuier sommer baie gou weer!

Baie groete
Kathy

Sandstone Chameleon Guest House
Marteli G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marteli G

Vreeslik mooi, rustig en gemaklik.

Ons het dit baie geniet. Dis 'n rustige wegbreekplek in die natuur en stilte van die berge wat jou omring. Puik diens en vriendelike ontvangs. Die kamers is pragtig opgemaak en ontbyt was heerlik buite op die die huis se oorspronklike stoep. Lieflik en boomryk.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Ons is bly jul het julle kuier baie geniet. Hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Groete

Sandstone Chameleon Guest House
Odette V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette V

Baie lekker en gemaklike verblyf.

Ons het dit vreeslik baie geniet, skoon gemaklike kamers met vriendelike staf. Lekkerste ontbyt in die oggende.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hi Odette, dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Leandi

Sandstone Chameleon Guest House
Melanie S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Dit was baie aangenaam!

Die gastehuis is baie netjies en die atmosfeer rustig. Die personeel besonder gaaf en hulpvaardig. Die ontbyt goed voorberei en meer as voldoende. Indien weer in die area sal ons definitief weer daar bespreek.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hi Melanie, dit was 'n plesier om julle te huisves. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Leandi

Sandstone Chameleon Guest House
Arno V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arno V

Baie lekker, baie gasvry en akkommoderend.

Ongelukkig het die kamer uitgekyk op die straat. Ons het baie lekker gebly en hulle het vriendelike gasvrouens.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hello daar Arno
Ons is bly julle het lekker by ons gebly. Kom kuier gerus gou weer!
Groete
Kathy

Sandstone Chameleon Guest House
Gerhard M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Vriendelike eienaars, baie tegemoetkomend!

Sien asb. die sterre.

Bets B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets B

Heerlik, rustig en privaat! Pragtige plek, dekor stunning!

Kathy het my op die hande gedra.

Wilien W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilien W

Gasvry en ontspanne.

Heerlike ontspannende ervaring. Ontbyt was uit die boeke. Dankie aan Leandri vir die braaipakkies en slaaie - ons het regtig lekker gekuier saam met ander gaste by die braaivleisvuur. David was ook baie behulpsaam en het regtig uit sy pad gegaan om alles perfek te laat verloop. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Karen P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Idyllic, peaceful, picturesque and tranquil.

What a wonderful place. The accommodation is comfortable. The Manager, Kathy, is so accommodating. We were a group of 13 friends and at the last minute we asked her to set up breakfast in the braai area for all of us. With a smile she said: "No problem" and they set up quickly and we sat down to an absolute feast of a breakfast. David packed the braai for us and we just had to light it that evening. Well done Kathy, to you and your team. We will definitely visit again!

Dewald V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Baie aangename verblyf!

Sien die sterre.

Basie H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie H

Alles was baie goed en lekker.

Dit was baie lekker om daar te bly. Die ontvangs en kamers was uitstekend en ek sal beslis dit by my vriende aanbeveel.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Goeie dag Basie,

Ons is bly julle het lekker by ons tuisgegaan. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Baie groete,
Kathy

Sandstone Chameleon Guest House
Keith V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith V

Baie lekker gebly.

Die plek is in 'n stil omgewing naby winkels. Die kamers is net effens klein. Ons gaan beslis volgende keer terug vir n langer verblyftydperk. Die plek spog met baie goeie ligging . Die kos was baie lekker en dit was 'n aangename ontvlugting van die gejaag van die stad.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hello Keith

Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom kuier gerus weer!

Baie groete
Kathy

Sandstone Chameleon Guest House
Imka B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imka B

Baie lekker en gesellig.

Alles was verskriklik lekker. Van die vriendelike mense tot die pragtige kamer. Die ondervloerse verhitting het baie gehelp toe dit begin koud raak in die vroeë oggendure. Die ontbyt die volgende oggend was perfek!

Apie J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Apie J

Professional, knowledgeable and caring.

We experienced caring, from the management to each of the workers.

Green G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Green G

Goed geleë en baie netjies.

Perfek vir die doel van ons besoek aan die area.

Francois M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Gasvry en baie netjies!

Baie oulike plekkie om te oornag.

Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer

Hello Francois, ons is bly julle het julle tydjie hier by ons geniet.
Kom kuier gerus weer.

Groete Kathy

Sandstone Chameleon Guest House
Tina J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina J

A lovely room in a lovely setting in a very quaint little town.

Thanks for a wonderful suite at Sandstone Chameleon Guest House. We had peace and quiet with superb breakfasts, and the underfloor heating was such a treat!

Ronel V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Verblyf was aangenaam, en baie rustig.

Netjiese selfsorg-eenheid. Die ou huis waar ontbyt bedien word, is absoluut pragtig.

Lunell R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lunell R

Ons was baie teleurgesteld. Daar was geen privaatheid nie, die kamers is klein en die internet was nie na wense nie.

Netjiese plek, maar daar is beslis nie genoeg ruimte nie. As gevolg daarvan kan jy alles hoor wat jou buurman sê. Die pad is ook hoër as die kamers, so alle verbygangers kyk in jou kamer in. Dis beslis nie die geld werd nie.

Ansie K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K

Lieflik!

Baie vriendelike ontvangs deur David. Heerlike, smaaklike ontbyt en baie netjiese linne!

Chris R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Baie gerieflik, goeie diens, veilig en ideaal vir 'n besigheidsman wat wil oornag.

Glo dit is ook 'n plek waarheen 'n mens jou wederhelfte kan neem op 'n besigtigingstoer - alle geriewe om dit 'n aangename ondervinding vir julle as paartjie te maak.

Anthony H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony H

Alles reg!

Gerieflike kamer, uitstekende ontbyt.

Umari V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Umari V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Lorraine C - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine C

'n Aangename ervaring, hulle stel nie teleur nie!

Beslis die moeite werd! Waarde vir geld; vriendelik; hoflik; netjies en veilig. Sal definitief weer daar bly as ek in daardie area reis!

Dr Johan O - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Johan O

Van die beste wat mens kan droom om te kry!

Alles was perfek. Die ontbyt en gasvryheid was van hoogstaande gehalte.

Marianne F - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne F

Alles was so mooi, lekker en vriendelik.

Ek het dit vreeslik geniet. Die personeel is almal vreeslik vriendelik en alles was ongelooflik mooi en lekker. Jy het alles wat jy nodig het en nog meer.

Marina B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

Die beste verblyf in Fouriesburg!

Die verblyf in Sandstone Chameleon Cottage was baie spesiaal. Ons het bederf gevoel en nooit koud gekry nie. Ontbyt uitstekend met als wat nodig is.

Fred B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Baie, baie lekker gebly.

Sal beslis Sandstone aanbeveel vir enige iemand wat die omgewing wil verken.

Rita K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K

Die persoon wat ons ontvang het by die gastehuis (David) was so vriendelik en behulpsaam!

Sal beslis weer by Sandstone bespreek, baie netjies en smaakvol.

Leon G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Baie rustig en lekker.

Sandstone bied alles wat enigiemand in 'n gastehuis soek. Baie goed geleë, netjies en goeie diens. Ons gaan weer kom kuier. Probeer hulle die plek gerus.

Gerhard V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Ek en my eggenote was baie beïndruk, het lekker gekuier, en het die tydjie geniet.

Alles was baie goed. Ons het lekker geslaap, die ondervloerse verhitting was 'n plus. Daar kan 'n plan gemaak word met die parkering: dit was partykeer moeilik om in te kom. Die aanbeveling is miskien om die parkering skuins te maak, dalk kan dit help. Die ontbyt is baie lekker.

Christel B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel B

Great!

Excellent stay.

Pieter K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Lekker vir so twee nagte se verblyf.

Lekker gebly, baie goeie ontbyt.

Hantie F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie F

Ongelooflik lekker!

Baie vriendelike ontvangs. Ontspanne atmosfeer. Baie huislik.

Carol S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carol S

Rustig, aangenaam en goeie gehalte.

Lekker gebly, net die tweede oggend gesukkel met warm water. Ontbyt was lekker, maar vervelig. Jy kon vra vir 'n ietsie anders, soos bv. roereiers in plaas van die gewone gebakte eiers. Hulle kan dit dalk ook oorweeg om warm pap te maak, veral in die winter.

Nicole T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole T

A wonderful way to start our honeymoon!

Really beautiful little rooms and an amazing dining room.

Pieter D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Puik!

Sien die sterre hieronder.

John M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Home away from home

What a pleasant time we spent at Sandstone Chameleon Guest House. We found the personnel to be always smiling, whilst efficiently working to ensure that all our needs were met.

Sarge ( J F ) B - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarge ( J F ) B

Very friendly people. Good ambiance!

I shall definitely use this guesthouse again. Also recommend it to our friends.

June M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
June M

Enjoyed the stay and food.

A fantastic Guest House!

Pieter V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Rooms well equipt and nicely decorated. Breakfast very nice.

Enjoyed our stay very much. Nice and warm with a homey feeling.

Charlotte J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte J

Accomodation was excellent

Would have liked a variety for a hot breakfast esp lamb or chicken instead of bacon and eggs only - next time I'll request this. Service, cleanliness, etc was good. There was a problem with no cold water on day 1 in the bath tub and whilst this was attended to when it was brought to the attention of staff, there was no cold water on day 2 - which was definitely a big problem.

Willem S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Great plekkie!

Ons sal verseker weer van hulle diens gebruik maak, en sal Sandstone Chameleon aanbeveel vir enige iemand.

Nils V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nils V

Great!

We had a very good time, facilities were top notch and an ideal getaway!

Eldre\' L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eldre\' L

Die ontspanne atmosfeer en vriendelike personeel het bygedra tot 'n heerlike naweek.

Die koffie/melk/beskuit ens. word nie elke dag aangevul nie.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De La Harpe- en Venterstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39f4f075a81ea6007e2454cdd03136a36c98ecd2529ddfa4f77c0776b325aad85dd47c1854ed00a3910f98486ffbd611b4a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Corner De La Harpe and Venter Street, Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.617904875459 28.209221363068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang