Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandstone Chameleon Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Jessie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker warm, gemaklik & netjies. Baie lekker gebly na die hickup met die verkeerde kamer. Ondervloerverhitting is amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Netjies, gesellig. Vriende se hul het die verblyf ook baie geniet. Verblyf was baie lekker. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alba S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sommer net lekker. Uitstekende verblyf, skoon en baie netjies. Dankie, ons het so lekker gekuier. Groot stoep is 'n lekker bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Can and will stay there again. Thank you for your friendly welcome, we felt like royalty. Since the booking process started, we experienced that you guys are professional in what you do. David handled everything to our satisfaction.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Vrindelike diens, baie netjies en waarde vir geld. Baie lekker gebly en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sandstone Chameleon is awesome!*****. Sandstone Chameleon is 'n pragtige plek. Stil, netjies, skoon en rustig! Baie goeie diens. Sal vir seker in die toekoms weer by hulle bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Netjies. Skoon. Goeie & vriendelike hulp ontvang. Lekker cozy en mooi plekkie. Baie netjies & skoon en die man daar het ons so mooi gehelp & baie vriendelik. Wat net baie vreemd was, is dat hy glad nie van ons bespreking geweet het nie. Ons het dus nie die kamer gekry wat ons geboek het nie. Die man het toe wel gesê daar is gelukkig 'n soortgelyke kamer oop. Dis iets waarna julle dalk net in die vervolg kan kyk. Nie seker was dit 'n dubbelbespreking of wat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jv D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Goeie ontvangs en omgewing. Lekker gebly. Was egter verkeerdelik onder die indruk dat die prys ontbyt insluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustig, ontspannend. Ons het baie lekker gebly, dit was regtig 'n baie netjiese plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Naweek wegbreek. Heerlik, mooi skoon. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De La Harpe- en Venterstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39f4f075a81ea6007e2454cdd03136a36c98ecd2529ddfa4f77c0776b325aad85dd47c1854ed00a3910f98486ffbd611b4a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Corner De La Harpe and Venter Street, Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.617904875459 28.209221363068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang