Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandstone Chameleon Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De La Harpe- en Venterstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sandstone Chameleon Guest House is in Fouriesburg en bied top gasvryheid en verseker 'n ongergeetlike ervaring en liefdevolle herinneringe.

Al die kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n TV en DStv. Ander kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoep en 'n privaat ingang in. Gaste kan van die selfsorg-braaigeriewe gebruik maak.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, parkeerplek en konferensiegeriewe in.

Akitwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, visvang, bergfietsry, voëlkyk en perdry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Liezel D
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende, skoon, netjies. Gerieflik. Skoon, netjies, heerlike bed. En het veilig gevoel. Daeid is 'n aanwins vir julle en baie vriendelik en behulp...
Sien meer
Okt 2024
Jessie K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker warm, gemaklik & netjies. Baie lekker gebly na die hickup met die verkeerde kamer. Ondervloerverhitting is amazing!
Jun 2024
Anel V
Saam met vriende
5.0
Netjies, gesellig. Vriende se hul het die verblyf ook baie geniet. Verblyf was baie lekker. Dankie.
Jun 2024
Alba S
Saam met lewensmaat
5.0
Sommer net lekker. Uitstekende verblyf, skoon en baie netjies. Dankie, ons het so lekker gekuier. Groot stoep is 'n lekker bonus.
Mei 2024
Fred B
Saam met lewensmaat
5.0
Can and will stay there again. Thank you for your friendly welcome, we felt like royalty. Since the booking process started, we experie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Hoek van De La Harpe- en Venterstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Sandstone Chameleon Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De La Harpe- en Venterstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39f4f075a81ea6007e2454cdd03136a36c98ecd2529ddfa4f77c0776b325aad85dd47c1854ed00a3910f98486ffbd611b4a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 Corner De La Harpe and Venter Street, Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.617904875459 28.209221363068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang