Sandstone House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Green Valley-weg 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R75 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Sandstone House is 'n ekslusiewe en keurige villa in die mooie Franschhoekvallei. Dié huis is op 'n 2 hektaar plaas geleë en is perfek vir 'n vakansie, sakereis of wegbreek.
Sandstone House het 6 ruim en suite-slaapkamers en groot oopplan-leefareas. Die kamers beskik elkeen oor lugversorging, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en 'n kandelaar. Daar is kaggels in sommige kamers en die leefareas. Die kombuis is volledig toegerus.
Die oopplan-leefarea bied toegang tot 'n groot, kristalhelder swembad en 7 tuin-areas wat uitstekend ontwerp en in stand gehou word. Daar is ook sitplek en kunswerke om te geniet.
Sandstone House is die perfekte vakansiebestemming vir gesoute reisigers, of vir 'n sakegeleentheid of 'n troue. Daar is oorgenoeg plek om lekker te kuier en te ontspan. 'n Beskutte tennisbaan met spreiligte is ook beskikbaar.
Die landgoed het 7 funksielokale wat vir sakegeleenthede en troues ingespan kan word. Gratis WiFi word voorsien.
Sandstone House spog met lieflike uitsigte op die Franschhoek-berge en dis perfek geleë naby verskeie wynplase waar 'n mens lekker kan gaan wynproe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Green Valley-weg 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Green Valley-weg 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang