Sandstone Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lora E - Sep 2023
Algehele gradering
Na 'n lang dag was dit heerlik om in 'n skoon bed te kon klim en lekker rustig te kon slaap.
Sandstone Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!!
Marcel K - Okt 2023
Algehele gradering
A little oasis.
Lees meerSandstone Lodge se terugvoer
Dear Marcel,
Thank you so much for the review.
Hope to see you soon.
Salome C - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig.
Sandstone Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom gerus weer.
Magda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Sandstone Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer!
Zonika P - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Riekie S - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike plekkie.
Marli D - Mei 2021
Algehele gradering
Alles wat jy kan nodig kry, is by Sandstone Lodge.
Sandstone Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi komplimente! Kom gerus weer.
Lynn D - Mrt 2020
Algehele gradering
Love the place, highly recommended.
Herman V - Mrt 2020
Algehele gradering
Goeie vriendelike diens.
Hamidha S - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful Break Away
Trudie O - Sep 2019
Algehele gradering
Dankie vir oulik diens.
Lu-ann L - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Cylise G - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent service.
Sasha D - Sep 2019
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en gerieflik.
Sandstone Lodge is 'n klein oase wat weggesteek is van 'n baie besige pad. Dit was verbasend stil. Die kombuis was goed toegerus, beddens gemaklik en water warm. Ek sou 'n koekieseep in die stort verkies het. Goeie skoonmaakdiens soggens!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zandeleen T - Des 2018
Algehele gradering
Easy 5 stars.
Rita L - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornag verblyf.
Handri K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.
Jürg K - Mrt 2018
Algehele gradering
Nice, neat, clean, easily accessible.
Marike B - Mrt 2018
Algehele gradering
Comfortable and very nice.
Hennie V - Sep 2018
Algehele gradering
'n Lodge wat geen fasiliteit het vir etes, pragtige swembad op foto's nie gesien nie.
Sandstone Lodge se terugvoer
Swembad is nog op presies dieselfde plek soos op fotos. Ontbyt, aandetes en kospakkies kan bestel word. Die kamers is en-suite met, of sonder, deure. Geen vismotte en kakkerlakke te bespeur nie. Alle kamers en fasiliteite skoon en netjies.
Errol M - Okt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie maklik on te kry.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R511, Pretoriastraat, Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang