Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandstone Manor

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Jakes C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Good amenities, but a schlep to open and lock the front door and take the key. Very nice stay, just noisy with some vagrants in the street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongiwe N
1 nag
5.0
Jan 2024

No complaints. Good. The owner Johann is very friendly and professional. Safe parking space. I stayed one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glyn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Good value for money and very well-located. A beautifully restored historic manor house with period furniture in central Mossel Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

A beautiful historical building with modern touches. A beautiful historical building with modern touches. A very delightful stay (even if the steps killed a little ).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael J
1 nag
4.6
Mei 2024

Rustig, met geen probleme. Baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Sandstone Manor
Dankie, hoop jy het veilig gery. Groete, Johann.

Roslynn S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Sandstone Manor was baie klein, maar netjies. Lekker gebly. Plek was skoon en netjies. Baie oud en baie klein. Maar alles het gewerk soos dit moet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Carel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2024

Goed. Geleë in 'n baie lawaaierige straat oorkant 'n klein taxirank. Boemelaars slaap oorkant die straat.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Gemaklike, skoon verblyf naby restaurante en midde-dorp. Mooi see-uitsig van die voorstoep van die gebou af. Kamer het geen uitsig nie. Dit het die doel gedien waarvoor ons dit nidig gehad het, naamlik om net daar te slaap. Bietjie lawaaierig op die houtvloere en trappe, soos wat ander gaste in- en uitbeweeg. Nietemin het ons lekker gebly en gemaklik geslaap. Lekker stort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johann
Sandstone Manor
Dankie Mariette, sien dan miskien weer.

Kobus J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2023

Vriendelike mense, skoon en veilig. Skoon, veilig en geskik vir oornagverblyf. Johan en span was altyd beskikbaar en het telkemale die ekstra myl geloop. Ligging is nie die beste nie, maar het voldoen aan ons behoeftes. Vir so ou woning is dit werklik waar in 'n puik kondisie, en word dit goed onderhou en bestuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johann
Sandstone Manor
Dankie Kobus. Dit was 'n plesier om julle hier te kon gehad het.

Erika G
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2023

Waarde vir geld. Die verblyf was heel geskik en sal weer bespreek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 94, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe53WTQ8KOCve4Bznh37WwSARv6xZ9v8QgpqF4SiqdG7q8MSsB1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 94 Montagu Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.183910241496 22.143594513582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang