Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandstone Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 39 resensies vir Sandstone Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jakes C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes C

Good amenities, but a schlep to open and lock the front door and take the key.

Very nice stay, just noisy with some vagrants in the street.

Bongiwe N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe N

No complaints.

Good. The owner Johann is very friendly and professional. Safe parking space. I stayed one night.

Glyn W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glyn W

Good value for money and very well-located.

A beautifully restored historic manor house with period furniture in central Mossel Bay.

Gail V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail V

A beautiful historical building with modern touches.

A beautiful historical building with modern touches. A very delightful stay (even if the steps killed a little ).

Michael J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Rustig, met geen probleme.

Baie gasvry en vriendelik.

Sandstone Manor se terugvoer

Dankie, hoop jy het veilig gery. Groete, Johann.

Sandstone Manor
Roslynn S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Roslynn S

Sandstone Manor was baie klein, maar netjies.

Lekker gebly. Plek was skoon en netjies. Baie oud en baie klein. Maar alles het gewerk soos dit moet.

Carel T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Carel T

Goed.

Geleë in 'n baie lawaaierige straat oorkant 'n klein taxirank. Boemelaars slaap oorkant die straat.

Mariette M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M

Gemaklike, skoon verblyf naby restaurante en midde-dorp. Mooi see-uitsig van die voorstoep van die gebou af. Kamer het geen uitsig nie.

Dit het die doel gedien waarvoor ons dit nidig gehad het, naamlik om net daar te slaap. Bietjie lawaaierig op die houtvloere en trappe, soos wat ander gaste in- en uitbeweeg. Nietemin het ons lekker gebly en gemaklik geslaap. Lekker stort.

Sandstone Manor se terugvoer

Dankie Mariette, sien dan miskien weer.

Sandstone Manor
Kobus J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus J

Vriendelike mense, skoon en veilig.

Skoon, veilig en geskik vir oornagverblyf. Johan en span was altyd beskikbaar en het telkemale die ekstra myl geloop. Ligging is nie die beste nie, maar het voldoen aan ons behoeftes. Vir so ou woning is dit werklik waar in 'n puik kondisie, en word dit goed onderhou en bestuur.

Sandstone Manor se terugvoer

Dankie Kobus. Dit was 'n plesier om julle hier te kon gehad het.

Sandstone Manor
Erika G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Erika G

Waarde vir geld.

Die verblyf was heel geskik en sal weer bespreek.

Ingrid L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L

My sisters and I felt right at home at Sandstone Manor! Johann went out of his way for us by assisting with bookings for taxis, arranging dinners and bringing it to us at the Manor.

Absolutely wonderful stay, will definitely recommend it!

Joanne B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne B

Terug geneem in tyd. Absoluut pragtig.

Geniet 'n heerlike koppie koffie op die stoep met die pragtigste uitsig.

Lizl D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl D

Lovely historical building with quaint finishes.

Beautifully restored building telling the story and history of the area. Comfortable rooms and very well priced.

Stephen W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W

Goeie bestuur.

Die bestuur is behulpsaam en dit is 'n gerieflike plek om te bly.

Sandstone Manor se terugvoer

Dankie Stephen.

Sandstone Manor
Nicolette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette D

Pragtige blyplek.

Pragtige blyplek, maar ongelukkig is daar omliggende plekke wat baie geraas het tot die vroeë oggend ure. Moeilik om te sê of ek die plek sal aanbeveel, dit hang alles af van hoe jy gaan voel oor die geraas, vir ons nee. Verder 'n pragtige plek en baie netjies. Die eienaar was baie aangenaam.

Anci S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anci S

Baie gesellige plekkie. Historiese, ou gebou, maar mooi opgepas.

Plek is pragtig, net meer aandag aan netheid skenk.

Cj P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj P

Pragtige, ou, antieke museum effek.

Naby geleë in middestad, stoep het 'n lieflike uitsig op Mosselbaai en die see. Net mal oor die dorpie en omgewing.

Sharon G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G

It was a pleasant stay. Johan is the most friendliest host.

Nice clean place. Good bedding. Very safe place and location perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was aangename verblyf. Johan is die vriendelikste gasheer.

Lekker skoon plek. Goeie beddegoed. Baie veilige plek en ligging perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Charlene L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Netjiese en groot kamer.

Ek moet eerlik wees en noem dat die gasheer uit sy pad gegaan het om ons klere gewas en droog te kry.

Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Lekker plek om vir een nag oor te slaap.

Vriendelike diens, sal weer daar oorslaap.

Sandstone Manor se terugvoer

Dankie Andre, ek is bly julle het dit geniet en sien volgende keer. Groete, Johann.

Sandstone Manor
Jan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Die nostalgie van die ou gebou laat 'n mens verwonderd oor die bouproses van jare gelede.

Dit was weereens 'n lekker ondervinding. Dit was rustig en ons het lekker ontspan. Die bestuurspan laat jou baie welkom en tuis voel en was ook aangename geselskap. Johan, die eienaar het elke dag seker gemaak dat ons niks gekort het nie. Sal Sandstone Manor enige tyd aanbeveel vir gaste wat in Mosselbaai wil gaan kuier. 'n Pragtige uitsig oor die stil waters van die baai.

Donovan A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan A

Excellent

The owner is very friendly and helpful.

Gerrie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie O

Great! Beste plekkie ooit!

Johan was great gewees vandat ons daar aangekom het, plek was netjies en skoon en die atmosfeer was great en die houtvloere en fittings was net die mooiste. Nogmaals dankie Johan, ek en my vrou kan nie wag om weer te kom kuier nie.

Noel S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel S

Baie Lekker!

Die huis moes sekerlik al baie dinge in 125 jaar gesien het. Goed opgepas en nog stewig.

Marelize S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize S

Ideale ligging, veilig en goeie area.

Nuwe, groter handdoeke asb. Ook 'n groter asblik asb nodig. Toegang tot 'n klein kombuis-stasie op die boonste vloer (mikrogolf en eetgery) sal lekker wees.

Eunette B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eunette B

Dit is soos om terug te gaan in tyd met 'n goeie see-uitsig!

Definitief 'n stop vir enige persoon wat in 'n ryk, geskiedkundige gedeelte van Mosselbaai wil bly - fantastiese uitsig oor die hawe en see!

Jaime V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaime V

Het net 1 nag daar oorgeslaap.

Was baie tevrede met ons verblyf. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik en die kamer was toegerus. Goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke. Genoeg koffie, tee ens. Ons kon ons motor langs gebou parkeer, veilig uit die straat uit. Dalk net 'n klein voorstelletjie: wat van klein gaste sepie by wasbak vir gaste wat net 1 of 2 dae oorslaap? Baie dankie aan die eienaar vir die voorstel om die R62 te ry op ons pad Kaapstad toe. Dit was die moeite werd! Het dit baie geniet en sal beslis weer daar oornag.

Sandstone Manor se terugvoer

Dankie, bly julle het dit geniet. Dankie vir die voorstel sal werk maak daarvan

Sandstone Manor
Charles G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles G

Lekker rustige 2 aande hier spandeer!

Ons het regtigwaar lekker oorgeslaap en die plek geniet. Alles was skoon en netjies en Johan het lekker met ons gesels. Sal beslis weer kom kuier!

Jackie O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie O

Het dit baie geniet en sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Baie goeie keuse, sal dit aan enigiemand aanbeveel.

Deon D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon D

Aangenaam, maar met sommige basiese klagtes.

Die kamer kom sonder water bottels - net kraanwater en vir so ou gebou smaak dit nie aangenaam nie. Alhoewel die eienaar aangenaam en hulpvaardig was is dit baie basies. Baie standaard koffie-, suiker- en melkpoeier-sachets. Mens moet maar jou eie koffie, melk en water saamneem wat nogal jammer was. Die uitsig is baie mooi en die geraas van die stad is 'n bietjie steurend, maar wat kan mens verwag as jy in die stad huisvesting kry?

Theresa J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Theresa J

Baie ongerieflik.

Die toiletbak se water het heelnag gedrup en ons kon nie slaap oor die geraas nie, want gaste op die boonste verdieping is heelnag op en af en met die houtvloere klink dit verskriklik hard.

Janetta I - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Janetta I

No towels, we went and took one towel from another open bedroom which we shared.

Cupboard shelf was hanging on its side and very dirty inside cupboard. No view just a wall which made it difficult to keep a eye on our vehicle. It looks like the place is run by a man. No woman present. Only two satchels of coffee and enough milk for the two cups we had that night. We did not have coffee in the morning and if they served breakfast we would not have eaten in that place. We left as soon as we woke up. The inside of the shower door was full of dried soap and dirt. Very Very disappointed. Cups had to be washed in the handbasin. Not very hygienic.

Mike O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike O

A great home away from home experience.

Hearty welcome by the owner. It was clean safe and can definitely recommend it. We will be back for sure.

Paul N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N

Baie lekker.

Mooi gebou. Goeie ligging.

Chrisjan P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisjan P

Onvergeetlike ervaring.

Kostelike plek met vriendelike gasheer, baie goeie prys en beste plek naby alles met volledige ondersteuning soos WiFi, kombuis, TV en tydige skoon beddens. 'n Balkon met pragtige uitsig oor hawe is die epitome van gemoedsrus. Johann jy is 'n ware staatmaker met 'n navolgenswaardige voorbeeld in menswees. Dankie nogmaals.

Natie M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natie M

Oornag.

Pragtige houtvloer-woning met pragtige uitsig en alles was skoon en netjies.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Henry H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H

Sal weer daar gaan bly, baie aangenaam.

Parkering is veilig, gasheer is aangenaam. Verblyf was rustig, atmosfeer is lekker. Geriewe is in goeie kondisie.

Sandstone Manor se terugvoer

Dankie Henry sien volgende keer.
Groete Johann.

Sandstone Manor
Ilze S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S

Ons het slegs 'n oornagslaapplek gesoek en was aangenaam verras deur die keurige akkommodasie teen 'n billike tarief.

Pragtig gerestoureerde sandsteenhuis. Balkon op boonste verdieping met lieflike uitsig oor die baai.

Sandstone Manor se terugvoer

Dankie Ilze bly julle het dit geniet sien weer.
Groete Johann

Sandstone Manor
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 94, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe53WTQ8KOCve4Bznh37WwSARv6xZ9v8QgpqF4SiqdG7q8MSsB1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 94 Montagu Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.183910241496 22.143594513582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang