Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandstone Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 94, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sandstone Manor is ideaal geleë in Mosselbaai, naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.

Verblyf by Sandstone Manor bestaan uit 10 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met oop uitsig en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied ook wasgoeddienste teen verskillende kostes en veilige parkeerplek vir voertuie. Sandstone Manor naby Bayview Centre, die hawe, Santos-strand, museums, restaurante en ander besienswaardighede in die area.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Jakes C
Besigheidsreis
5.0
Good amenities, but a schlep to open and lock the front door and take the key. Very nice stay, just noisy with some vagrants in the str...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Bongiwe N
5.0
No complaints. Good. The owner Johann is very friendly and professional. Safe parking space. I stayed one night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Glyn W
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money and very well-located. A beautifully restored historic manor house with period furniture in central Mossel Bay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Gail V
Saam met vriende
4.6
A beautiful historical building with modern touches. A beautiful historical building with modern touches. A very delightful stay (even ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Michael J
4.6
Rustig, met geen probleme. Baie gasvry en vriendelik.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Montagustraat 94, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandstone Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 94, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe53WTQ8KOCve4Bznh37WwSARv6xZ9v8QgpqF4SiqdG7q8MSsB1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 94 Montagu Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.183910241496 22.143594513582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang