Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandstone Valley Fairview Lodge

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zamasomi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Perfection. Majestic, the accommodation is honestly out of this world, and the host is such a great host and was attentive to all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oliver B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

The perfect getaway. An absolutely beautiful place! If you want a place to get out into the bush, this is it! It's isolated and private with no one anywhere near you. A big and clean house with lots of space, amazing braai area with a pool looking over the landscape. This is a view you can't get enough of! The host is great and is willing to accommodate wherever he can. Lots of activities available. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter E
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Amazing stay for our group of friends! We stayed at Sandstone Valley Fairview Lodge for a weekend for our friends to come together. All our expectations were exceeded. The views, the swimming pool, the sunsets, bonfires, and wildlife right in front of you. The house is off the grid with solar and water, plus DSTV and WiFi. The hosts are very friendly and cater to your every need. Great time all around and we will definitely be coming back. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lekker. Baie lekker plek en die natuur is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Heerlik gekuier, baie vriendelike gasheer, skoon, netjies met 'n pragtige uitsig. Gasheer baie vriendelik en gaan uit sy pad om dit vir jou lekker te maak. Huis is vreeslik goed toegerus en het alles wat jy nodig het. Oor genoeg hout vir braai en boma. Heerlike lekker swembad met 'n buitestort onder die bome. Groen gras en skadu bome langs swembad. Groot lekker tafel op stoep met pragtige uitsig vir 'n heerlike ontbyt. Alles is skoon en netjies, wit lakens en beddegoed. Kamers elkeen sy eie badkamer en nog 'n ekstra badkamer buite. Heerlik gekuier en sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Unbelievable hospitality and friendliness from the owners. Wonderful accommodation with the best view. From the moment we arrived the hospitality and friendliness from the owners was very special. Loads of game and were invited to a special viewing of their wonderful wildebeest. Great borehole water, loads of fire wood, clean pool and plenty of towels. Views are spectacular and we came away with loads of stunning photos. Walked and mountain biked on this stunning game farm. Owners were kind, thoughtful, helpful and pleasant. We will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike M
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Dit was 'n verskriklike lekker naweek. Die eienaar en sy seun was baie hulpvaardig en het ons verblyf so gerieflik as moontlike gemaak. Hulle het uit hulle pad gegaan. Die diens was wonderlik en ons het die plek in 'n puik kondisie gekry. Die kwaliteit is soos om in 'n hotel te bly. Die plek het ook alles gehad en ons het geen rede om enige iets saam te vat nie, net die kos natuurlik. Die view en die plaas is stunning. Ek sal mense regtig aanbeveel om the gaan. Jy het ook nie 'n 4x4 nodig om by die huis uit te kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
Kort verblyf
4.8
Des 2019

Ons was saam met familie vir Kersfees vanaf 23 Des to 27 Des 2019. Die ligging was fantasties en Richard en Barry het ons dadelik welkom laat voel en aan al ons vereistes voldoen. Dankie vir 'n onvergeetlike kuier en ons sal definitief weer hier boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Plaas, Alma, 0512, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqwTzZmbJ7V7vCaq6CiMCrlsVjFCQYf9qTvpFpTHXnGva9cOk39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 Goedehoop Farm Alma 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.584724217377 28.043362760014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang