Sandton Apartments Hydro
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DStv-speler. Die privaat badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is gratis toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies by Sandton Apartments Hydro word nie toegelaat nie. Indien die bestuur klagtes van ander gaste se geraas ontvang, sal daardie gaste onmiddellik uitgeklok word sonder 'n terugbetaling.
Rook is verbode in die woonstelle en indien hierdie reël nie nagekom word nie, sal daar 'n boete per voorval betaalbaar wees. Rook word toegelaat op die balkon.
'n Maksimum van 2 gaste in 'n eenslaapkamerwoonstel en 4 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel.
WiFi is gratis beskikbaar.
Geen besoekers word tussen 22:00 en 18:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer, gastetoilet en 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Ander geriewe sluit strykgeriewe, 'n kluis en 'n daaglikse skoonmaakdiens in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies by Sandton Apartments Hydro word nie toegelaat nie. Indien die bestuur klagtes van ander gaste se geraas ontvang, sal daardie gaste onmiddellik uitgeklok word sonder 'n terugbetaling.
Rook is verbode in die woonstelle en indien hierdie reël nie nagekom word nie, sal daar 'n boete per voorval betaalbaar wees. Rook word toegelaat op die balkon.
'n Maksimum van 2 gaste in 'n eenslaapkamerwoonstel en 4 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel.
WiFi is gratis beskikbaar.
Geen besoekers word tussen 22:00 en 18:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer, gastetoilet en 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea beskik oor 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Ander geriewe sluit strykgeriewe, 'n kluis en 'n daaglikse skoonmaak in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies by Sandton Apartments Hydro word nie toegelaat nie. Indien die bestuur klagtes van ander gaste se geraas ontvang, sal daardie gaste onmiddellik uitgeklok word sonder 'n terugbetaling.
Rook is verbode in die woonstelle en indien hierdie reël nie nagekom word nie, sal daar 'n boete per voorval betaalbaar wees. Rook word toegelaat op die balkon.
'n Maksimum van 2 gaste in 'n eenslaapkamerwoonstel en 4 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel.
WiFi is gratis beskikbaar.
Geen besoekers word tussen 22:00 en 18:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die privaat badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is gratis toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies by Sandton Apartments Hydro word nie toegelaat nie. Indien die bestuur klagtes van ander gaste se geraas ontvang, sal daardie gaste onmiddellik uitgeklok word sonder 'n terugbetaling.
Rook is verbode in die woonstelle en indien hierdie reël nie nagekom word nie, sal daar 'n boete per voorval betaalbaar wees. Rook word toegelaat op die balkon.
'n Maksimum van 2 gaste in 'n eenslaapkamerwoonstel en 4 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel.
WiFi is gratis beskikbaar.
Geen besoekers word tussen 22:00 en 18:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DStv-speler. Die privaat badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is gratis toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies by Sandton Apartments Hydro word nie toegelaat nie. Indien die bestuur klagtes van ander gaste se geraas ontvang, sal daardie gaste onmiddellik uitgeklok word sonder 'n terugbetaling.
Rook is verbode in die woonstelle en indien hierdie reël nie nagekom word nie, sal daar 'n boete per voorval betaalbaar wees. Rook word toegelaat op die balkon.
'n Maksimum van 2 gaste in 'n eenslaapkamerwoonstel en 4 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel.
WiFi is gratis beskikbaar.
Geen besoekers word tussen 22:00 en 18:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grayston-rylaan 86, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang