Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandton Lodge Rivonia

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Carla J
1 nag
4.6
Mrt 2020

Regtig beïndruk met die geriewe. Dit was 'n plesier om daar te wees. Kamers en geriewe baie netjies en die kos was ook heerlik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Aug 2018

Die verblyf was lekker, maar daar was 'n paar goedjies wat gepla het. Die kamer en omgewing is baie mooi. Die ontbyt was baie lekker. Daar kan net aandag aan kommunikasie gegee word. Mens weet nie mooi hoe dinge werk nie. Die eerste 2 dae was daar nie 'n buffet-ontbyt nie en ook nie 'n spyskaart om te wys wat ons kan bestel nie. Die kasdeure in die kamer sukkel om oop en toe te skuif. Die yskas was nie skoon nie en die deur van die yskas wou nie mooi toemaak nie. Daar was nie die eerste dag melk vir die tee en koffie nie. Alhoewel die mense baie vriendelik was, was die diens in die restaurant baie stadig en onprofessioneel. 'n Skoonmaker het een dag die kamerdeur net oopgemaak sonder om te klop. Gelukkig was ek skaflik, maar dit kon 'n verleentheid vir ons albei gewees het. Dit is 'n pragtige plek met baie potensiaal. Ek dink dat as daar kan aandag gegee word aan die bogenoemde, sal ek dit as uitstekend kan klassifiseer.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2017

Ongelukkige besoek aan Sandton Lodge Rivonia. Ons kamer was nie soos bespreek nie. Ons het dubbelbed bespreek en toe kry ons 2 enkelbeddens. Toe skuif hulle ons na 'n ander kamer wat 'n dubbelbed het, maar die kamer was nie voorberei vir gaste nie en was vuil en het net een handdoek gehad vir 2 mense. Beddegoed was oud en kussings baie sleg. Daar is ook baie geraas van voertuie deur die nag aan die suidekant. Die tuine is baie mooi. Vir my is dit nie waarde vir geld nie. Ek sit eerder R300 by en bly in 'n hotel naby Sandton.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Joanine M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2016

Gemaklik. Dit was skoon, gemaklik en maklik om te kry. Die kamers is ruim en netjies. Die ontbyt was lekker en vullend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
Sandton Lodge Rivonia
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Lekker dag verder.

Sylvia M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2016

My verblyf was 'n plesier en hulle het alles gehad wat mens nodig het vir oornagverblyf. Ek sal weer in hierdie lodge bly. Ek het veilig gevoel. Dit was skoon en aangenaam. Ek wens net ontbyt hou bietjie langer aan oor naweke vir diegene wat bietjie later wil lê! Maar die sjef was bereid om ons na tien te help, wat baie nice was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antha S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2016

Heerlike huislike moderne gevoel as jy daar instap met 'n baie lekker ontbyt wat ingesluit is. Die personeel is vriendelik en meer as hulpvaardig en die plek se atmosfeer en voorkoms is pragtig. In ons kamer was daar egter kaste wat regtig aandag nodig het. In die baie mooi moderne badkamer het ek gevoel die blink nuwe teëls kan gevaarlik wees as iemand dalk met nat voete uit die stort sou klim. Daar was ook geen handreling in die stort vir ouer mense nie. My bejaarde ma was saam met my en het glad nie kans gesien om daar te stort nie. Ek het dit onder die bestuur se aandag gebring en ek is seker as ons weer daar kom, sal hulle hieraan aandag gegee het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ricky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 143, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d516dcef93949aea3d7242b2d942157c3af4220987e662535c624b8ad8dd802f2e9afa275fc25b024f2f626121d12462dcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 143 12th Avenue Rivonia 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.048202032222 28.065507262945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang