Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandton Lodge Rivonia

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 143, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sandton Lodge Rivonia is in die lowerryke woonbuurt Rivonia geleë, met maklike toegang tot die Sandton CBD insluitend Sandton City en Nelson Mandela Square.

Verblyf word gebied in 32 en suite-kamers met lugversorging. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook konferensiegeriewe beskikbaar. Pasgemaakte vergaderpakkette kan in 1 van die verskillende privaat vergaderlokale beplan word.

Ontspan en koel af in die hotel se swembad wat in die rustige tuine geleë is. Die hotel het 2 groot gaste-sitareas met gemaklike, goed ingerigte meubels. Die sitareas kyk uit oor die patio en swembad. Daar is ook 'n eetkamer wat nie net ontbyt bedien nie, maar ook middagetes en aandetes voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ricky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12de Laan 143, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Sandton Lodge Rivonia het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 143, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d516dcef93949aea3d7242b2d942157c3af4220987e662535c624b8ad8dd802f2e9afa275fc25b024f2f626121d12462dcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 143 12th Avenue Rivonia 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.048202032222 28.065507262945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang