Sandton Skye Deluxe Studio Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Stan Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
- Vanaf R1 175 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandton Skye Deluxe Studio Apartment is 'n knus selfsorg-eenheid wat sentraal geleë is in 'n veilige woonstelblok in Morningside, Sandton, wat dit 'n ideale opsie maak vir ontspannings- of korporatiewe reisigers.
Dié ateljee met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n bad en 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskassie in. Daar is ook 'n sitarea met 'n slim-TV wat stroomkanale bied. Boonop is 'n toegewyde werkspasie en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan die seisoenale swembad buite geniet, van die fiksheidsentrum gebruik maak, of 'n maaltyd by die restaurant op die perseel geniet. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en die eiendom is gerieflik naby Sandton City Mall, restaurante en gewilde besienswaardighede geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Phakamani Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Stan Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Stan Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng