Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandvlei Kuierhuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Sandvlei-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Sandvlei Kuierhuis is 'n pragtige plaashuis in die Montagu-omgewing op 'n skaapplaas. Hierdie rustige Karoo-plaas bied pragtige natuurlike plantegroei en bloukraanvoëls. Gaste kan die pragtige uitsigte oor die Karoo-landskap met berge in die agtergrond geniet.

Dié plaashuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n binnebraai-area. Daar is ook braaigeriewe buite.

Daar is verskillende doendinge soos fietsry en voetslaan op die plaas. Daar is ook verskeie 4x4-roetes op die aangrensende plase. Daar is verskillende doendinge in die omgewing, soos die warmwaterbronne van Montagu Springs wat 50 km verder is en Aquila Wildreservaat net 40 km verder.

As gevolg van die werkende aard van die plaas, word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jake D
Saam met vriende
5.0
Stil plaas. Groot skoon huis, goed toegerus met 'n wafferse gasvrou. Heerlike plaas, lekker stil, en die gasvrou is baie goed en altyd beskikbaar. Die...
Sien meer
Okt 2024
Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
Koud en lekke (was daar nét voor sneeu geval het). Dit was nou 'n kuier om te onthou. Dankie, vir die verrassings - en dit was meer as genoeg vir ons ...
Sien meer
Jul 2024
Brandon G
Saam met vriende
5.0
Fantastic. This was definitely one of my best weekends away. I will go back to this amazing place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Monique G
5.0
Baie lekker plaas bederfies, sal weer kom. Vreeslik geniet, die atmosfeer en gasvryheid is merkwaardig. Heerlike plaasbrode en tuisgebak ontvang. Baie...
Sien meer
Apr 2024
Mariana B
Saam met vriende
5.0
N ongelooflike rustige ervaring gewees. Dorina se vars gebakte brood en konfyt. Dit was ongelooflik!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dorina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R318, Sandvlei-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandvlei Kuierhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Sandvlei-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaxnZhPRWnUUGhHDsNo6jWYjEtQEKUmVnKnLaHITPR1nXeqqbNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 28 5 1 5 R318 Sandvlei Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.596543 19.866492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang