Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandvlei Primary Camino

Rugsakreisigerslosies

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roelien R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Wat 'n ongelooflike 5 dae! Daar was alles wat ons nodig gehad het, die skooltjie was silwerskoon en netjies, die "set-up" is perfek, die ligging is absoluut fantasties, die Swartland is pragtig in die winter! Ons het altyd veilig gevoel en het nooit 'n deur gesluit nie. Ons kon heerlik fietsry op die Camino roete en lang ente met ons honde gaan stap. Isobel het ons tot bederf met heerlike pannekoek op 'n koue reënerige dag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Sandvlei Primary Camino
Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R311, Sandvlei Plaas 1020, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53247d7fb92923f5db544bc0e979bddd5f28577255a0ea8fe6986a1057f3c0098f11d2feaa6dca88e783869b3f14b7fa6d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 7 mense 1 5 1 5 R311 Sandvlei Farm 1020 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.244774918122 18.899594318882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang