Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandvlei Primary Camino

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R311, Sandvlei Plaas 1020, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Sandvlei Primary Camino is 'n ou skool wat in 'n bekoorlike kothuis omskep is en in die rustige Swartland geleë is. In die winter kan gaste 'n panoramiese uitsig oor die sneeubedekte Witzenberge geniet. Dit is ideaal vir gesinne, vriende, fietsryers, natuurliefhebbers en diegene wat die Bergrivier Marathon volg.

Dié eenheid het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 2 badkamers. Die slaaparea het 7 enkelbeddens en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike rusbanke.

Die stoep het buitesitplek en braaigeriewe wat 'n uitsig oor die plaaslande het. Hiér kan gaste die skoonheid en rustigheid van die plattelandse lewe geniet. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Area
Plek vir 7 mense
7 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sandvlei Primary Camino
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • R311, Sandvlei Plaas 1020, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandvlei Primary Camino het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R311, Sandvlei Plaas 1020, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53247d7fb92923f5db544bc0e979bddd5f28577255a0ea8fe6986a1057f3c0098f11d2feaa6dca88e783869b3f14b7fa6d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 7 mense 1 5 1 5 R311 Sandvlei Farm 1020 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.244774918122 18.899594318882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang