Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Bay 12B

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 697

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Sandy Bay 12B
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Martie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martie L

Kort wegbreek na Kaapstad (Bloubergstand) saam met gesin na 'n baie uitdagende 2022.

Ons het heerlik gebly in die eenheid. Die week het aanvanklik wankelrig begin, toe ons eers gevra was om so 15:00 te arriveer (Die eenheid is van 14:00 beskikbaar). Later is die tyd verskeie kere uitgestel tot uiteindelik 16:00, toe na 16:15 en uiteindelik het die dame eers so 17:00 opgedaag om ons in die perseel in te laat. Haar verskoning was dat haar selfoon gesteel was en dat sy ander planne moes maak om ons telefonies te kontak. Terwyl ons vir ongeveer 'n uur gewag het kon ons sien hoe die betrokke eenheid skoongemaak word. So - die eenheid was nie 14:00 beskikbaar nie. Nie wat mens van sulke duur akkommodasie verwag nie. Die dame het verskeie kere verskoning gevra en probeer vergoed met koffie as 'n "vredes"-geskenk. Verder is beurtkrag 'n risiko wanneer die elektrisiteit afgaan, omdat die klein hekkie dan oopstaan. Verder is daar nie klagtes nie. Peperduur, Veiligheid 'n risiko as daar beurtkrag is en eenheid moet op beloofde tyd gereed en beskikbaar wees (vir so 'n hoë prys betaalbaar).

Sandy Bay 12B se terugvoer

Good day and Happy New Year to you and your family. We are sorry about the inconvenience of the check-in process, however we can confirm that the host of this property did in fact not have a phone, so communication to guests and her cleaning staff was all effected on that day. Unfortunately, Load shedding is a pain for everyone, and most of properties are not off the grid. So we have to live and plan our life around and according to the load shedding schedule. Wishing you a amazing year ahead, and we hope you all keep safe and well.

Sandy Bay 12B
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Dustin T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dustin T

Lekker gebly by Sandy Bay.

Die oop maak van die hek is 'n pyn in die alie. Geen onderdakparkering en satelliettelevisie soos geadverteer. Andersins 'n baie goeie vakansieverblyf.

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunbar-straat 14, Sandy Bay 12B, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7dfcb725720f789f8b3f12019debfc845f57b7f2fdfbc2d0af7ade7a00f39b980f2f7191d7659a4ddc1da14ee4a6495e77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 14 Dunbar Street Sandy Bay 12B 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8241299 18.4810899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang