Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Bottoms

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Vanessa O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Ons het 'n lekker tyd gehad. Ek en my gesin het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies. Alles was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Germann V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Baie lekker gewees. Die gasheer het my ouers geken en dit was lekker om te gesels. Sandy Bottoms is 'n baie netjiese plek, gerieflik en veilig geleë naby die winkelsentrums en strand. Als stapafstand. Ek het in Jeffreysbaai grootgeword en die gastehuis was uitstekend gewees om weer te gaan besoek. Ek wens Neill alles van die beste vorentoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veruschke B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Beste vakansie ooit. Dit was een van die lekkerste vakansies wat ons in 'n baie lang tyd gehad het. Ons het dit nodig gehad. Sandy Bottoms was skoon en 'n baie lekker plek om te bly. Ek sal die vakansie mis, die huis en die see. Dankie aan Neil en Peter dat julle ons verwelkom het. My kinders was veilig en gelukkig en gevolglik was ek ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Sandy Bottoms
Hi Versuchke, thank you for your kind compliments. We're glad that you had a good time at Sandy Bottoms and we look forward to welcoming you again soon! Warm regards, Neil & Peter

Hannari V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2018

Ongelooflik lekker. Ek sal Sandy Bottoms definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 490
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodweg 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlj6erdMbpV4UgKC4InGbmUNZUP6WblrvqrbHoO4uoB8VmCC6vg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 29 Leadwood Road Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.036019726115 24.925195609127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang