Sandy Bottoms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Vanessa O - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het 'n lekker tyd gehad.
Germann V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Die gasheer het my ouers geken en dit was lekker om te gesels.
Veruschke B - Jun 2019
Algehele gradering
Best vacation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste vakansie ooit.
Dit was een van die lekkerste vakansies wat ons in 'n baie lang tyd gehad het. Ons het dit nodig gehad. Sandy Bottoms was skoon en 'n baie lekker plek om te bly. Ek sal die vakansie mis, die huis en die see. Dankie aan Neil en Peter dat julle ons verwelkom het. My kinders was veilig en gelukkig en gevolglik was ek ook.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sandy Bottoms se terugvoer
Hi Versuchke, thank you for your kind compliments. We're glad that you had a good time at Sandy Bottoms and we look forward to welcoming you again soon!
Warm regards,
Neil & Peter
Hannari V - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leadwoodweg 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang