Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Feet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ocean Front Quay 67, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 955 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sandy Feet is 'n selfsorghuis in 'n veilige woonkompleks in die kusdorpie Yzerfontein. Hierdie troeteldiervriendelike vakansiehuis is naby die strand en die dorpskern.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir tot 6 persone en is in 'n U-vorm rondom 'n sentrale vermaakarea met braai en swembad gebou. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n plafonwaaier en ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het ook 'n stort en 'n bad.

Die ruim volledig toegeruste kombuis het toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n filterkoffiemasjien, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, en 'n strykplank en 'n strykyster vir gerief. Die oopplan-leefarea lei na 'n speletjieskamer wat 'n tafeltennistafel, veerpyltjiebord en ander speletjies bied. Die leefarea lei na die binnehof, wat spog met 'n plonspoel en 'n ingeboude braai-area.

'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 2 motors om in te parkeer, met ekstra parkeerplek van die straat af vir 'n derde motor. Troeteldiere wat goed gedra en met leibande is welkom indien dit gereël word by die eiendom.

Die landgoed spog met direkte toegang tot die strand, en grens aan 'n groot groen gordel, en 'n natuurreservaat aan die een kant wat baie voëllewe het. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 105 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Santana L
Gesin met klein kinders
5.0
Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Die kinders geniet dit baie. Baie rustig, baie veilig, loopafstand van die strand af. Baie lekker daar.
Feb 2024
Michelle B
Gesin met klein kinders
5.0
The house is a three-bedroom with two bathrooms in a secure complex, really safe. The kitchen is fully stocked with extras. We really e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Lettie O
Saam met lewensmaat
4.6
Asemrowend. Het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies.
Jun 2024
Loren J
Gesin met tieners
4.6
Very relaxing and amazing. We thoroughly enjoyed our stay at Sandy Feet. It was of such a nature that it catered for both adults and ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Deon C
Gesin met tieners
4.4
Value for money. It was very pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ocean Front Quay 67, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy Feet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 955
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 955
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ocean Front Quay 67, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7785ed5b76e89282a8c41d32d275316ba9ad1090145f742ed0a04409ecd18629b52e8f5094ed38a1e4e2d61d7e1c1a71d34e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 955 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 67 Ocean Front Quay Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.336958994258 18.162731906835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang