Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Feet Self-catering Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Heidi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Absolutely amazing! Wonderful stay with the best host ever. The host recommended restaurants, wine farms, etc. in the immediate region, which was a wonderful, enjoyable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionett K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Kuier nog. Baie vriendelike en behulpsame mense. Pragtig en veilig. Kan alleen stap. Strand om die hoek. Pragtige uitsig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie H
1 nag
2.0
Apr 2023

Glad nie goeie waarde vir geld nie. Die plekkie is beknop en die goed is afgeleef. Vir April het ek gedink dit is oormatig duur. Ek het meer verwag. Dis klein en dit kort 'n goeie "makeover". Oud en afgeleef. Die yskas het so gestink ek kon geensins enige item daarin sit nie. Regtig erg. Ek moes die kamerdeur en al die venters oophou nadat ek net die yskas vir miskien 5 sekondes oopgemaak het om ys te soek. Daar was niks ys nie. Ek sou dit nie waag om enige iets in daai yskas te sit nie. Dit het gevoel asof ek onverwags daar opgedaag het. Nooit weer nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Renee
Sandy Feet Self-catering Accommodation
Hi Freddie, Thank you for your rating, which we think is quite unjust. We consider our prices to be market-related and compare very well with similar facilities, in fact, the view you get from our apartments is fantastic as very few facilities have this view. The apartments have been refurbished 3 years ago with a "Beach" theme. All appliances and furnishings are relatively new. It is standard practice for us to keep the fridge doors open in order to avoid bad smells or mould forming. Sorry about the ice. All apartments are inspected before the arrival of guests, and if there was a bad odour in the fridge, this would have been rectified before your arrival. All guests are requested upon arrival to raise any concerns or requirements immediately, in order for us to make your stay more comfortable. No issues were raised by you, upon your arrival or departure. I somehow think that you have mistaken our apartment for another one on the journey you took. As nobody has complained before or after your visit about our place being old, or the furniture is worn out or the fridges stinking. We are really upset that you did not enjoy your stay. Perhaps next time you are booking stays at facilities, and you are not happy with something, you will immediately inform the hosts of your complaints, rather than posting unjust comments for all to see.

Gwen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rejuvenating experience. Hosts Callie and Rene most welcoming couple. Really made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Stil en rustig by die see Ons is vriendelik ontvang deur Kallie en hy het ons werklik laat tuis voel. Die eenheid was netjies en baie smaakvol en ons is spyt dat ons net vir een aand kon bly. Ek sal Sandy Feet aanbeveel vir 'n heerlike verblyf in Pearly Beach.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Ongelooflike uitsig oor die see, so rustig, veilig en uiters netjies! Ons gaan vir seker weer hier kom bly vir naweekverblyf. Baie beïndruk met die ongelooflike gasvryheid en diens wat ons ontvang het. Ons apartment was uiters netjies en skoon, en het van al die nodige toerusting beskik. Kan Sandy Feet vir enige iemand aanbeveel vir verblyf. Ons gaan weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R955
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomtraat 4, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn4w2szUyoYUgp2HSZg9hnv1EPbUXyOcq47zrBOW9AAplbrzdry?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 Gousblom Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.666983 19.498997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang