Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Feet Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomtraat 4, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R955 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandy Feet Self-catering Accommodation is in die kusdorpie Pearly Beach geleë. Hierdie eiendom is ideaal geleë binne 100 meter vanaf die strand, wat Blouvlagstatus en lewensredders gedurende hoogseisoene het.

Verblyf by Sandy Feet Selfsorg Akkommodasie bestaan uit 2 eenhede wat 2 volwassenes kan akkommodeer. Elke woonstel het 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed, insluitend en suite-badkamer. Elke eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuisie wat 'n mikrogolfoond, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, yskassie, broodrooster, breekware en ander kombuistoebehore bevat. In die sitarea, van elke eenheid, is daar 'n slaapbank wat vir jong kinders gebruik kan word.

Boonop maak elke woonstel oop op die gedeelde dek, waar gaste skemerkelkies kan geniet en die braaigeriewe kan gebruik en die wonderlike sonsondergange kan bewonder. Sandy Feet Selfsorg Akkommodasie is ook die ideale basis vanwaar daguitstappies na Gansbaai, L'Agulhas, Bredasdorp, Elim, Stanford en ander plekke beplan kan word.

Ander belangstellings kan strandperdry, voetslaanroetes, voëlkyk, haaihokduik, walviskykvaarte, skilderagtige vlugte, boot- en kushengel, besoeke aan pikkewynreservaat, en soveel meer insluit. Baardskeerdersbos, sowat 16 km vanaf Pearly Beach, het 'n uiters gewilde trou-venue geword.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Gousblomtraat 4, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy Feet Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R955
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomtraat 4, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn4w2szUyoYUgp2HSZg9hnv1EPbUXyOcq47zrBOW9AAplbrzdry?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 Gousblom Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.666983 19.498997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang