Sandy Footprints
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 2 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Golden Mile-boulevard 177, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R575R431 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandy Footprints, 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang op 'n residensiële perseel waar die eienaars woon in St. Helenabaai, net oorkant die pad van die pragtige Gouemylstrand. Dit is slegs 'n paar treë vanaf 'n strandpaadjie.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Ander geriewe sluit 'n slim-TV, Netflix, DStv, WiFi, 'n braai-area en 'n stoep in om na die strelende seegolwe te luister en na die sterbelaaide naghemel te kyk.
Parkeerplek is voor die eenhied op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jadyne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Golden Mile-boulevard 177, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandy Footprints het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Golden Mile-boulevard 177, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap