Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Pearl Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sonika K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Snoesig verby. Baie oulike cottage, ek en my 2 Jack Russells het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende mense en plek! 10 uit 10. Fantastiese mense, en 'n uitstekende blyplek. Was soos 'n huis weg van ons huis. Sal enige tyd weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Sandy Pearl Cottage
Hi daar... Groot dankie vir die mooi review... Julle was awesome... Groete, Nadia en Jacques

Sibongile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Superb. The owners were very welcoming and caring. We felt at home and the place is safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Sandy Pearl Cottage
Hi guys, thank you for the wonderful review. We really appreciate it. Kind regards, Nadia

Mari K
1 nag
4.8
Aug 2024

Snoesige gemak, rustigheid, vrede, liefde, veiligheid. Hier is ek weer terug by Sandy Pearl Cottage vir nog 'n laaste dag se kuier saam met die gasvrou en gasheer op my pad terug huis toe. Het die laaste week van Julie 6 dae hier spandeer vir die eerste gedeelte van my Durban toer. Die eerste twee dae was die lekkerste slaap wat ek in lang tyd ingekry het, onbepland en lank uitstaande. Die cottage is nuut oorgedoen, snoesig en met die mooiste versierings. Baie gemaklike bed reg voor 'n TV teen die muur met Netflix, net soos ek daarvan hou. Die stort en toilet area is silwerskoon en die handdoeke is heerlik sag en nuut. Lekker ruikende gel-seep word verskaf in die stort en by die wasbak, maar ek bring altyd my eie want mens weet mos nooit. Koffie is gereed en die swembad is reg buite die deur. Dit is vreedsaam en stil hier agter, en parkering is reg langs die eenheid. Winkels is so 2 of 3 draaitjies weg. Goed vir 'n enkel reisiger of vir 'n paartjie. Privaatheid en veiligheid is gewaarborg. Die strand is so 2 km weg en te pragtig vir woorde. Ek kom weer kuier in die lente en dan braai ek myself donkerbruin in die son soos in die 80's toe ons nog kinders was. JY LEWE NET EEN KEER! Ek geniet dit baie hier. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Sandy Pearl Cottage
Hi Mari... Dit was wonderlik gewees om jou hier te hê, kannie wag om jou weer te sien nie... Groete Nadia & Jacques

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emberton-weg 37, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01c805de66d3164e711b242f4f3022c6e09be05020ea0035a54aedc911f6aaaea9c6eaa7a88c96ee190dad9281c932b71c7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 37 Emberton Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.9078007 31.0244443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang