Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy's Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Adine F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Kuier altyd lekker. Ons huis weg van ons huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angeline S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ons dit baie geniet, sal weer kom. Ons het baie van die plek gehou. En ons hou van die stilte, was baie nice gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martlie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Al te snoesig en knus! Snoesig en knus! In die bibberkoue het ons al te lekker gebly - alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik, netjies, alles wat 'n mens nodig het en meer. Hulpvaardige personeel. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is besonder skoon, netjies en gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige dorp en woonstel. Dit is pragtige eenhede. Alles wat jy nodig het is in die eenheid. Die verwarmer en elektriese kombers was 'n bonus in die winterkou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Ja, hulle het uit hulle pad gegaan om ons te help toe ons laat was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ron E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very comfortable and friendly. Sandy's Place in Barrydale is indeed a gem! It is a home away from home, to set up basecamp for exploring the area: wonderful hosts and a very comfortable unit. The town itself is charming, known for its historic architecture and beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike rusplek na 'n lang dag se ry. Veilige, rustige verblyf. Gasheer/vrou uiters behulpsaam. Baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons tweede keer daar oorgeslaap. Netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Ons tweede keer daar oorgeslaap. Netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

As ek 100 sterre kon gee, sou ek. Ek gaan definitief weer hier oorbly! Wat 'n fantastiese verblyf, skoon, pragtig en wonderlike en vriendelike eienaars. Ek sal weer en weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 52, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70815d2b2ddc936ba43db96e5ba061afb24a6cd86be17b79e4f8b08e4f00a7851f4f4c5138fc113e2e999dcf12655aaec40e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 187 5 1 5 52 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.901864447624 20.723846554756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang