Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy's Place

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 52, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sandy's Place is in die hoofstraat van Barrydale geleë. Ons het 6 en suite selfsorgeenhede. Al die eenhede is volledig toegerus en regtig gemaklik. Elke eenheid het sy eie ingang en 'n klein stoepie met 'n braaier.

Al die eenhede is volledig toegerus en spog met 'n 3-ster-gradering en is uiters gemak. Al die eenhede het 'n TV met 6 kanale. Al die kombuise is ook toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, tweeplaatstoof en oond. Die eenhede het ook 'n braai, hou en 'n braairooster. Al die beddens het linne en elektriese komberse. Daar is ook muurverwarmers vir ekstra hitte.

Barrydale is die perfekte destinasie vir besoekers wat wil afskakel en ontspan, ver van die spanning en stres van die stadslewe. Vir die meer avontuurlustiges is daar verskeie buitelug-avonture van staproetes tot varswater visvang. Besoek hierdie aardse deel van die paradys, wat nog 'n deurgang na die Overberg is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Adine F
Saam met vriende
5.0
Kuier altyd lekker. Ons huis weg van ons huis.
Sep 2024
Angeline S
5.0
Ons dit baie geniet, sal weer kom. Ons het baie van die plek gehou. En ons hou van die stilte, was baie nice gewees.
Aug 2024
Martlie J
Saam met lewensmaat
5.0
Al te snoesig en knus! Snoesig en knus! In die bibberkoue het ons al te lekker gebly - alles wat ons nodig gehad het, was daar.
Jul 2024
Debbie A
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies, alles wat 'n mens nodig het en meer. Hulpvaardige personeel. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is besonder skoon, netjies en ...
Sien meer
Jul 2024
Ronelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige dorp en woonstel. Dit is pragtige eenhede. Alles wat jy nodig het is in die eenheid. Die verwarmer en elektriese kombers was 'n bonus in die ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Van Riebeeck-straat 52, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 52, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70815d2b2ddc936ba43db96e5ba061afb24a6cd86be17b79e4f8b08e4f00a7851f4f4c5138fc113e2e999dcf12655aaec40e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 187 5 1 5 52 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.901864447624 20.723846554756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang