Sandy Toes & Salty Kisses
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anelicha G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker plek en groot en het alles wat mens benodig.
Carla H - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
So very happy to hear that, Carla. Looking forward to your next visit.
Radha K - Sep 2023
Algehele gradering
It was very pleasant, very relaxing and close to malls.
Willem W - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker maak net seker jy kan swem.
Belinda N - Aug 2024
Algehele gradering
Disappointed.
Belinda N - Mei 2024
Algehele gradering
Ok but should have been better.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
David M - Feb 2024
Algehele gradering
Was very close to the beach. Overall, it was nice.
Belinda N - Jul 2023
Algehele gradering
Value for money and excellent place.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Belinda,
So happy that you enjoyed your stay.
Thembeka M - Jun 2023
Algehele gradering
It was absolutely a blast, we ended up not wanting to leave.
Maggie S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, veilig, netjies en skoon.
Monica S - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Sal weer deur dei website 'n plek boek.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Baie dankie julle.
Waardeer opreg.
Flip K - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker ontspan en veilige strand. Skoon en alle eet- en kuierplekke is loopafstand.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Vreeslik dankie Flip. Dis great dat julle dit geniet het. Baie bly.
Gerson N - Okt 2023
Algehele gradering
Exceptional, once-in-a-lifetime experience.
Lees meerDavid M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi David,
Sal defnitief na die mikrogolf kyk.
Dankie.
Ons hoop om julle weer te sien.
Mooi bly.
Tanya D - Sep 2023
Algehele gradering
Very nice place, clean place and everything you need was there.
Yugeshnee P - Sep 2023
Algehele gradering
Was beautiful, will return.
Lukas L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Mickyle M - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Mickyle
Very happy to hear that.
Hope to see you again soon.
Anel E - Jun 2023
Algehele gradering
Golwe se klank was die beste elke aand.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Leonard M - Des 2022
Algehele gradering
Our stay was wonderful, we were safe, place is convenient and close to the sea, great hospitality.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Leonard
Very happy to hear that.
Look forward to your next visit. Take care.
Nathan H - Okt 2022
Algehele gradering
It was amazing we really enjoyed the stay.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Excellent news, thank you Nathan.
Brenda V - Sep 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, naby alles, alles wat jy nodig het om gemaklik te wees.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Brenda,
Dankie vir die terugvoering.
Volgende keer reel ons vir dit.
Mooi bly.
Jan J - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Naby alles.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Jan
Baie bly dat julle lekker gekuier het.
Shireen hulle is fantasties ja.
Werner K - Aug 2022
Algehele gradering
Great location.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Werner,
We are over the moon that you guys had a great time and look forward to your next visit.
Take care.
Martin S - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n besondere gemaklike kuier gewees.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Vreeslik dankie Martin.
Ons waardeer dit opreg.
Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Die plek is eenvoudig fantasties. Dis so ruim en lekker geleë.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Johan
Ag ek is so bly dat julle dit geniet het.
Sien uit vir die volgende kuier.
Steve M - Feb 2022
Algehele gradering
Great.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Steve
Very happy to hear that and hope to see you back soon.
Thea C - Des 2022
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het, baie na aan hoofstrand en restaurante.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Baie dankie Thea.
Ja nee, Desember is nogals besig en raserig so naby aan die strand.
Verder is ek baie bly dat julle darem lekker gekuier het. Mooi bly.
Wayne S - Feb 2022
Algehele gradering
Had a very nice time.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
So happy you guys enjoyed Wayne.
Look forward to your next visit.
Boyce M - Mei 2022
Algehele gradering
It was pleasant and comfortable. The unit is spacious.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Such a pleasure Boyce.
Hope to see you again soon.
George C - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Christelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie!
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Wonderlik om te hoor!
Bly jy het geniet Christelle.
Loutjie P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Ag Fantasies!
Wonderlikke nuus.
Dankie Loutjie.
Noekie S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Adrie P - Sep 2021
Algehele gradering
Mooiste plekkie. Baie lekker gekuier.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Adrie,
Ag ek is so bly om dit te hoor!
Sien uit na die volgende kuiertjie.
Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Sal beslis enige tyd weer teruggaan!
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Dit is wonderlikke nuus Johan. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Zelda E - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie wat sentraal geleë is en naby die strand.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Baie dankie julle. So bly dat julle die plekkie geniet het!
Kannie wag om julle weer te sien.
Justin F - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Trudie R - Aug 2021
Algehele gradering
Genotvol gewees.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Trudie
Dankie vir die wonderlike terugvoer.
Kan nie wag om julle weer te verwelkom nie.
Belinda L - Jun 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, sal weer enige tyd daar bly.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Belinda
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
So bly om te hoor julle sal weer kuier.
Ons sien uit.
Candis C - Jun 2021
Algehele gradering
The location of the flat is perfect.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Candis,
Very happy you enjoyed your stay.
Steve M - Mei 2021
Algehele gradering
A most enjoyable holiday.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Steve,
Its wonderful to hear you had a good stay! Really appreciate your feedback and hope to see you again soon.
Take Care.
Lizelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Huislike plekkie, netjies en skoon.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Lizelle,
Ek is so baie bly dat julle dit geniet het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Sonja V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Sonja,
Baie dankie vir jou terugvoering. Hopelik sien ons julle gou weer.
Mooi bly
Schalk S - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige en asemrowende ondervinding.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Schalk,
Waardeer opreg die wonderlikke resensie. Sien uit na julle volgende kuier.
Sandra S - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely stay as close to the beach as it gets.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
So happy you guys enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Sonja K - Des 2021
Algehele gradering
Beste vakansie ooit.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Baie baie bly dat julle dit geniet het.
Sien uit na die volgende kuier. Dankie.
Lucretia A - Jun 2021
Algehele gradering
Very cosy and comfortable.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Thank you.
Hope to see you again soon.
George C - Des 2021
Algehele gradering
Super stay.
Mariëtte V - Mei 2021
Algehele gradering
Real value for money.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi,
I am really happy you guys had a good time! I will investigate regarding the toilet paper.
Esty V - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie aangenaam. Als tot beskikking en netjies. Naby alles en strand.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Vreeslik bly day julle dit geniet het!
Tharick I - Jul 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Tharick,
Very happy you enjoyed your stay and looking forward to the next one!
Take care
Nondumiso M - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely weekend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike naweek.
Lieflike plek baie na aan die see.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Reshma D - Aug 2021
Algehele gradering
Noisy as it is on the 1st floor, due to the public parking.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Reshma,
Apologies for your bout of bad luck with us, this is not in line with our standards. @ R330 per night for a family I think the expectation on the suggested renovations may be a little unrealistic.
I see you are visiting us again in November, happy to have you back.
Jenny B - Mrt 2020
Algehele gradering
Mense wat omgee vir hulle plekkie en dit gerieflik maak vir hulle gaste.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Jenny,
Apologies for the parking area next to the block, it can get rowdy on occasion, wish there was more we could do about that! Unfortunately, over long weekends etc it gets quite busy. Overall though, I thank you for your review. Much appreciated.
Robbie C - Feb 2020
Algehele gradering
Die loopafstand strand toe was puik.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Baie dankie Robbie.
Ek is so bly dat julle die kuiertjie geniet het.
Bianca T - Feb 2020
Algehele gradering
Pleasant stay, convenient.
Dirk V - Des 2019
Algehele gradering
Was baie baie lekker, slaap lekker, swem en kuier lekker.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Fantasties, ek is baie bly om dit te hoor.
Nelmarie V - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf was goed en baie bekostigbaar.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Ons is vreeslik bly om dit te hoor Nelmarie.
Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Karen S - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome place.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Karen,
I am so happy you guys enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Take care
Lola K - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Fantasties.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Mari V - Feb 2019
Algehele gradering
Silwerskoon, gerieflike verblyf.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Fantasties, ek is baie bly om te hoor dat julle dit so geniet het.
Ferdi O - Feb 2019
Algehele gradering
Dit is 'n awesome plek.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Baie baie bly om dit te hoor!
Heleen T - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike woonstel met 'n eienaar wat baie oulik is en dadelik in kontak gekom het met ons.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Ek is so baie bly dat julle die plekkie geniet het en hoop om julle sommer gou weer te sien!
Lizelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en reg op die strand!
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Lizelle
Ons is baie bly om dit te hoor.
Sien uit om julle weer te verwelkom.
Ednarene B - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Lees meerSandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Ednarene,
Ons is vreeslik bly dat julle die plekkie so geniet het. Jong met hierdie ou geboue is die parkeer plekke maar bietjie simpel uitgelê. Vra om verskoning daaroor.
Hoop om julle gou weer te sien.
Thea S - Nov 2019
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en awesome!
Lees meerHannalie C - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Ag ons is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Jan B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Baie bly dat julle die kuiertjie geniet het!
Dankie
Rosemary R - Apr 2019
Algehele gradering
Friendly and peaceful stay.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
I am really happy you guys relaxed and enjoyed the stay. Hope to see you again soon!
Coenie L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Sien uit na julle Volgende kuier.
Baie dankie
Marizaan V - Jan 2019
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld en baie netjies.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Baie Dankie Marizaan.
Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.
Carmen K - Des 2019
Algehele gradering
Mooi uitsig en lekker verblyf.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Baie dankie Carmen.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Annerie V - Jun 2019
Algehele gradering
Ongemaklik moes self parkering reël aangesien die hek stukkend was en dame wat sleutel aan ons gegee het nie gereël vir parkering nie.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Goeie dag Andre,
Ons vra omverskoning vir die ongerief, dit is regtig 'n isoleerde insident.
Corrie B - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Vreeslik dankie Corrie,
Bly dat julle dit geniet het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Mark A - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en 'n plesier om by te bly, veral met die strand en winkels so naby.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het en dankie vir die positiewe terugvoer!
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Janie E - Okt 2018
Algehele gradering
'n Baie gesellig, netjies, volledige toegeruste woonstel, ideale ligging.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Hi Janie,
Vreeslik dankie. Ons is baie bly dat julle die kuiertjie geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Collette O - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige woonstel, het lekker gebly, baie goed geleë, het alles wat jy nodig het.
Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer
Vreeslik jammer oor die harde musiek in die parkeer area, dit was ongelukkig buite ons beheer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 89, Montrose 107, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang