Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Toes & Salty Kisses

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 81 resensies vir Sandy Toes & Salty Kisses
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anelicha G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelicha G

Baie lekker plek en groot en het alles wat mens benodig.

Baie lekker plek, skoon, netjies en groot. Lekker uitsig na die see en loopafstand van eetplekke en winkels. Eienaars is vriendelik en gasvry.

Carla H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla H

Fantastic.

Will definitely book there again! Close to the beach and all the shops. Friendly reception, wonderful flat. Can't ask for anything more!

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

So very happy to hear that, Carla. Looking forward to your next visit.

Sandy Toes & Salty Kisses
Radha K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Radha K

It was very pleasant, very relaxing and close to malls.

The place was very clean and neat. Great view.

Willem W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W

Baie lekker maak net seker jy kan swem.

Die verblyf was lekker, maak net seker die strand is oop om te swem.

Belinda N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

Disappointed.

My stay was good but the place is still not clean and tidy. Too many ants and cockroaches. From my first experience, I made sure I carried insect spray. Ants were even in the microwave, and I had to throw the food away. Very disappointing for the second time.

Belinda N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

Ok but should have been better.

Our stay was good but the unit was not cleaned and swept. Lots of ants in the kitchen and bathroom. The unit needs to be sprayed as I did see a couple of cockroaches around, and that is one thing I cannot stand. The unit was supposed to be aired and windows open before guest check-in. Have been to the unit previously, but this time I was not happy at all.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
David M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
David M

Was very close to the beach. Overall, it was nice.

Stay was fine. No DSTV and cockroaches, no WiFi.

Belinda N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

Value for money and excellent place.

Very neat and tidy unit with clean towels and excellent sea views. The owners were great and allowed us to check in before 12. The bed was very comfortable. Balcony was great and the views from there were exciting. Will recommend the place to family and friends and will definitely return for another trip.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Belinda,
So happy that you enjoyed your stay.

Sandy Toes & Salty Kisses
Thembeka M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembeka M

It was absolutely a blast, we ended up not wanting to leave.

My kids and I were so happy, the place is close to the malls as well as the beach, it felt like we were in heaven. Thank you.

Maggie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie S

Baie gerieflik, veilig, netjies en skoon.

Lekker plekkie vir gesin.

Monica S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Awesome.

The unit has everything you need and is clean. We enjoyed our stay and it is close to everything.

Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Sal weer deur dei website 'n plek boek.

Die plek is baie netjies en naby die strand en veilig.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Baie dankie julle.
Waardeer opreg.

Sandy Toes & Salty Kisses
Flip K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K

Lekker ontspan en veilige strand. Skoon en alle eet- en kuierplekke is loopafstand.

Sal beslis weer daar gaan kuier. Lekker wegbreek of vakansieplek om te gaan rus.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Vreeslik dankie Flip. Dis great dat julle dit geniet het. Baie bly.

Sandy Toes & Salty Kisses
Gerson N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerson N

Exceptional, once-in-a-lifetime experience.

Please attend to the following: 1. There is a small leak in the toilet (from the tank to the pan). 2. The microwave works in intervals of 3 minutes, but then switches off (even with the power cable connected) and restarts after an hour or so. Apart from these minor glitches, the visit was indeed value for money. I would be happy to visit again anytime. Shereen and her husband were super friendly, great people.

David M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Baie goed.

Goeie ligging, goeie toerusting, goeie afslag a.g.v. werke aan die gebou wat aan die gang was. Mikrogolfoond word warm en sny uit. Dan kom hy eers 'n uur later weer aan as hy afgekoel het. Ander toerusting werk baie goed.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi David,
Sal defnitief na die mikrogolf kyk.
Dankie.
Ons hoop om julle weer te sien.
Mooi bly.

Sandy Toes & Salty Kisses
Tanya D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya D

Very nice place, clean place and everything you need was there.

When we got there the toilet was broken, we had a struggle due to the fact that my husband could not use the toilet.

Yugeshnee P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yugeshnee P

Was beautiful, will return.

Front door should be more secure and the suggested Wi-Fi would be nice.

Lukas L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas L

Baie lekker gebly.

Skoon en netjies, sentraal geleë en loopafstand vanaf winkels en see, see-uitsig is 'n wenner, sal beslis weer daar gaan bly.

Mickyle M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mickyle M

Peaceful.

My mother and I had a lovely stay in this cute apartment.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Mickyle
Very happy to hear that.
Hope to see you again soon.

Sandy Toes & Salty Kisses
Anel E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anel E

Golwe se klank was die beste elke aand.

Baie lekker vir 'n vinnige wegbreek.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Leonard M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard M

Our stay was wonderful, we were safe, place is convenient and close to the sea, great hospitality.

The place was super and welcoming, the caretaker was the best.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Leonard
Very happy to hear that.
Look forward to your next visit. Take care.

Sandy Toes & Salty Kisses
Nathan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan H

It was amazing we really enjoyed the stay.

We would definitely book there again.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Excellent news, thank you Nathan.

Sandy Toes & Salty Kisses
Brenda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Waarde vir geld, naby alles, alles wat jy nodig het om gemaklik te wees.

Enigste negatiewe kommentaar is dat daar nie 'n trollie is om bagasie van die kar na die woonstel te neem nie, wat dit moeilik maak (in ons geval 'n persoon met gestremdhede en 'n ouer dame, 'n trollie sou dit beslis makliker gemaak het) Verder baie lekker gekuier, als wat mens nodig het.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Brenda,
Dankie vir die terugvoering.
Volgende keer reel ons vir dit.
Mooi bly.

Sandy Toes & Salty Kisses
Jan J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Waarde vir geld. Naby alles.

Wil net sê Sherine en haar man is angels from heaven. Jy sal nêrens beter mense kry om jou plekkie op te pas as daai 2 nie. Sherine verdien 'n medalje. As jy haar nodig het, is sy daar. Dankie vir alles.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Jan
Baie bly dat julle lekker gekuier het.
Shireen hulle is fantasties ja.

Sandy Toes & Salty Kisses
Werner K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Great location.

Was an epic weekend away, the unit is well laid out and has everything you would need. The location is brilliant as you are mere meters away from the main beach and shopping centers.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Werner,
We are over the moon that you guys had a great time and look forward to your next visit.
Take care.

Sandy Toes & Salty Kisses
Martin S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Dit was 'n besondere gemaklike kuier gewees.

Dit is baie maklik bekombaar en die kliëntediens was uit die boonste rakke.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Vreeslik dankie Martin.
Ons waardeer dit opreg.

Sandy Toes & Salty Kisses
Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Die plek is eenvoudig fantasties. Dis so ruim en lekker geleë.

Ons beplan reeds ons volgende kuier en sal graag weer hier wil tuisgaan.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Johan
Ag ek is so bly dat julle dit geniet het.
Sien uit vir die volgende kuier.

Sandy Toes & Salty Kisses
Steve M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M

Great.

We needed a rest and this was a perfect venue for us.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Steve
Very happy to hear that and hope to see you back soon.

Sandy Toes & Salty Kisses
Thea C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea C

Alles wat 'n mens nodig het, baie na aan hoofstrand en restaurante.

Baie lekker gekuier, kan raserig raak oor naweke, teenaan parkeerarea. Naby aan hoofstrand en restaurante. Wasmasjien, tuimeldroeër en DStv is 'n pluspunt. Shireen is baie vriendelik en hulpvaardig, kan aanbeveel.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Baie dankie Thea.
Ja nee, Desember is nogals besig en raserig so naby aan die strand.
Verder is ek baie bly dat julle darem lekker gekuier het. Mooi bly.

Sandy Toes & Salty Kisses
Wayne S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Had a very nice time.

Thank you, had a lovely stay. Would definitely stay there again!

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

So happy you guys enjoyed Wayne.
Look forward to your next visit.

Sandy Toes & Salty Kisses
Boyce M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boyce M

It was pleasant and comfortable. The unit is spacious.

Everything in the unit worked and there were enough pillows and linen, not that we needed them. A big thank you to Candice who allowed us to extend our stay at a very reasonable price and also allowed us to stay-on when we were sorting the car problem we had - much, much appreciated!

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Such a pleasure Boyce.
Hope to see you again soon.

Sandy Toes & Salty Kisses
George C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

Waarde vir geld.

Pragtige see-uitsig en skoon blyplek.

Christelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Fantastiese plekkie!

Baie goed ingerig, daar is niks meer wat mens kan nodig hê nie. Verbasend ruim en gemaklik. Legkaarte, kampkot, plastiekstoeltjies en eetgerei vir die kinders. Openbare parkeerarea langsaan is naweke 'n probleem, maar mens kan niks doen daaraan nie. Ligging is uiters gerieflik, parkering is knap maar jou voertuig staan reg onder die sitkamervenster, baie veilig. Beslis die moeite werd!

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Wonderlik om te hoor!
Bly jy het geniet Christelle.

Sandy Toes & Salty Kisses
Loutjie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie P

Baie aangenaam!

Die plekkie is ideal geleë en perfek om vanaf die res van die kus te verken. Ons het baie lekker gebly en sal jul vir seker weer gebruik in die toekoms.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Ag Fantasies!
Wonderlikke nuus.
Dankie Loutjie.

Sandy Toes & Salty Kisses
Noekie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noekie S

Fantasties.

Vir twee ou dames het tot die woonstel skoonmaker ons help om ons tasse in die woonstel te kry. Dit was nie eers sy werk nie. Ander voordeel was dat ons tot 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër daar gehad het. Parkering net klein bietjie te ver vir oumense. Maar al die ander dinge maak dat dit nie 'n probleem is nie. Ek beveel die plek enige tyd aan.

Adrie P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie P

Mooiste plekkie. Baie lekker gekuier.

Mal oor die balkon met die see-uitsig. Binne loopafstand van winkel, strand en eetplek.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Adrie,
Ag ek is so bly om dit te hoor!
Sien uit na die volgende kuiertjie.

Sandy Toes & Salty Kisses
Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Sal beslis enige tyd weer teruggaan!

Die plek was baie skoon met alles wat mens nodig het om tuis te voel!

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Dit is wonderlikke nuus Johan. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Sandy Toes & Salty Kisses
Zelda E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Baie lekker plekkie wat sentraal geleë is en naby die strand.

Ons het so lekker gekuier, baie netjies en veilige plekkie, sal beslis weer gebruik.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Baie dankie julle. So bly dat julle die plekkie geniet het!
Kannie wag om julle weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Justin F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin F

Beautiful.

Very nice. Washing Mashine and tumble dryer, a life saver.

Trudie R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie R

Genotvol gewees.

Baie gerieflike woonstel met alles wat jy benodig vir 'n lekker vakansie, vir oud en jonk. Sal beslis weer bespreek.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Trudie
Dankie vir die wonderlike terugvoer.
Kan nie wag om julle weer te verwelkom nie.

Sandy Toes & Salty Kisses
Belinda L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Was baie lekker, sal weer enige tyd daar bly.

Dis naby alles baie lekker plekkie, het dit baie geniet.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Belinda
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
So bly om te hoor julle sal weer kuier.
Ons sien uit.

Sandy Toes & Salty Kisses
Candis C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candis C

The location of the flat is perfect.

Everything was clean and neat. Great stay for a family vacation. However, the braai area could do with some improvement. I would recommend booking with LekkeSlaap at any time. It was hassle-free.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Candis,
Very happy you enjoyed your stay.

Sandy Toes & Salty Kisses
Steve M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M

A most enjoyable holiday.

We enjoyed our stay immensely. The location is perfect – just a short walk to the beach, and not far from the shops. I particularly enjoyed the safe walkway from the beach picnic area to the lagoon, approximately 2 kilometers (or nearly 4 kilometers there and back). The flat had virtually everything we needed. It is well cared for and a real pleasure to stay in for two weeks.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Steve,
Its wonderful to hear you had a good stay! Really appreciate your feedback and hope to see you again soon.
Take Care.

Sandy Toes & Salty Kisses
Lizelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Huislike plekkie, netjies en skoon.

Baie meer moeite as enige ander plek. Daar was 'n pak ys vir ons en tot skoonmaakmiddels. Baie skoon en netjies.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Lizelle,

Ek is so baie bly dat julle dit geniet het.

Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Sonja V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Fantasties.

Net bietjie baie geraas a.g.v. langs strand parkering maar algemeen is plek fantasties en alles naby.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Sonja,
Baie dankie vir jou terugvoering. Hopelik sien ons julle gou weer.
Mooi bly

Sandy Toes & Salty Kisses
Schalk S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S

Dit was 'n baie rustige en asemrowende ondervinding.

Baie besienswaardige plekke en genoeg vermaak naby.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Schalk,

Waardeer opreg die wonderlikke resensie. Sien uit na julle volgende kuier.

Sandy Toes & Salty Kisses
Sandra S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Lovely stay as close to the beach as it gets.

The flat is very spacious and has everything you would need to survive away from home. No need to use your car as the beach is so close to your gate, you just walk it to the café for any other goods. Cosy and neat with a lovely king size bed for those midday family naps!

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

So happy you guys enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.

Sandy Toes & Salty Kisses
Sonja K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Beste vakansie ooit.

Dit was 'n baie lekker plekkie om te bly, loopafstand van die strand. Die plekkie het alles en nog meer gehad wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer hier bespreek.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Baie baie bly dat julle dit geniet het.
Sien uit na die volgende kuier. Dankie.

Sandy Toes & Salty Kisses
Lucretia A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucretia A

Very cosy and comfortable.

Everything needed was available.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Thank you.
Hope to see you again soon.

Sandy Toes & Salty Kisses
George C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George C

Super stay.

We felt safe and the place is basically on the beach.

Mariëtte V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte V

Real value for money.

This unit was real value for money. It is located next to the beach, with only a few paces to the sand. David and Shireen were friendly and helpful hosts, warning against monkeys and people stealing goods on the beach. The flat itself was clean with everything you need. Just remember to take toilet paper when you go.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi,
I am really happy you guys had a good time! I will investigate regarding the toilet paper.

Sandy Toes & Salty Kisses
Esty V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Esty V

Was baie aangenaam. Als tot beskikking en netjies. Naby alles en strand.

Sal enige tyd weer gebruik maak van eenheid. So ook aanbeveel vir ander. Dankie vir gasvryheid van eienaar en opsigter.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Vreeslik bly day julle dit geniet het!

Sandy Toes & Salty Kisses
Tharick I - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharick I

Home away from home.

Space and place were perfect, family loved the spot. Would definitely visit again.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Tharick,
Very happy you enjoyed your stay and looking forward to the next one!
Take care

Sandy Toes & Salty Kisses
Nondumiso M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nondumiso M

Lovely weekend.

Lovely place very close to the sea.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike naweek.

Lieflike plek baie na aan die see.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Reshma D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Reshma D

Noisy as it is on the 1st floor, due to the public parking.

Please provide Wi-Fi. Renovate the braai area. The shower needs to be updated. Don't forget toilet paper and Sunlight liquid. The bathroom mat was wet due to the washing machine. The kettle only worked for one day.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Reshma,
Apologies for your bout of bad luck with us, this is not in line with our standards. @ R330 per night for a family I think the expectation on the suggested renovations may be a little unrealistic.
I see you are visiting us again in November, happy to have you back.

Sandy Toes & Salty Kisses
Jenny B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Mense wat omgee vir hulle plekkie en dit gerieflik maak vir hulle gaste.

Die plekkie is goed ingerig. Die area is ongelukkig nie van die beste nie. Ons was gelukkig deur die week daar, maar ek kan net dink hoe dit oor naweke moet klink met almal wat daar parkeer en harde musiek wil speel.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Jenny,

Apologies for the parking area next to the block, it can get rowdy on occasion, wish there was more we could do about that! Unfortunately, over long weekends etc it gets quite busy. Overall though, I thank you for your review. Much appreciated.

Sandy Toes & Salty Kisses
Robbie C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie C

Die loopafstand strand toe was puik.

Die strand was baie lekker vir swem ons was naby winkelsentrums wat loopafstand was en die weer was puik.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Baie dankie Robbie.
Ek is so bly dat julle die kuiertjie geniet het.

Sandy Toes & Salty Kisses
Bianca T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca T

Pleasant stay, convenient.

Lovely flat with everything you need, enjoyed the stay. Small areas that needed some cleaning attention, bathroom and kitchen. Some utensils rusted and counter top dusty. Minor things could work around it. Nevertheless it was enjoyable, clean bedding and towels bonus.

Dirk V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Was baie baie lekker, slaap lekker, swem en kuier lekker.

Veilig en lekker skoon plek.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Fantasties, ek is baie bly om dit te hoor.

Sandy Toes & Salty Kisses
Nelmarie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie V

Verblyf was goed en baie bekostigbaar.

Ek sal definitief weer by julle kom kuier as die geleentheid hom voordoen. Goedheid en guns vir julle.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Ons is vreeslik bly om dit te hoor Nelmarie.
Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Sandy Toes & Salty Kisses
Karen S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Awesome place.

Everything you need is in the flat ─ home away from home. Warm welcome by the caretaker.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Karen,
I am so happy you guys enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Take care

Sandy Toes & Salty Kisses
Lola K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lola K

Fantasties.

Ontspannend en heerlik.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Fantasties.
Ek hoop om julle gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Mari V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Silwerskoon, gerieflike verblyf.

Die eenheid is pragtig met 'n goed toegeruste kombuis en elke denkbare gerief wat mens vir selfsorg nodig het. Beeldskone uitsig en 'n lekker stoepie.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Fantasties, ek is baie bly om te hoor dat julle dit so geniet het.

Sandy Toes & Salty Kisses
Ferdi O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi O

Dit is 'n awesome plek.

Baie netjies en skoon, baie sentraal. Janet die opsigter is 'n juweel.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Baie baie bly om dit te hoor!

Sandy Toes & Salty Kisses
Heleen T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen T

Baie gerieflike woonstel met 'n eienaar wat baie oulik is en dadelik in kontak gekom het met ons.

Baie gerieflike woonstel op die see met 'n stoep en see-uitsig. Die woonstel was nog die mooiste woonstel wat ons as 'n gesin in gewoon het netjies en skoon ons het sommer tuis gevoel.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Ek is so baie bly dat julle die plekkie geniet het en hoop om julle sommer gou weer te sien!

Sandy Toes & Salty Kisses
Lizelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Baie goeie waarde vir geld en reg op die strand!

Baie oulike eenheid, reg op die strand. Perfek geleë met winkels en restaurante stapafstand. Ons sal vir seker weer die plekkie besoek!

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Lizelle
Ons is baie bly om dit te hoor.
Sien uit om julle weer te verwelkom.

Sandy Toes & Salty Kisses
Ednarene B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ednarene B

Ons het baie lekker gebly.

Die plekkie is baie goed ingerig met alles wat mens nodig het en meer. Skoon en netjies. Ek was baie dankbaar vir al die kinders se plastiek bordjies en glasies en ook die gesin speletjies. Dit het die kinders in die aande besig gehou. Ons het baie tuis gevoel. Dit is uitstekend geleë teenaan die strand en die swembad op die strand. Die enigste negatief was die parkering, ons het baie gesukkel om in en uit te kom omdat die bakkie nie so skerp kan draai met die inkomslag nie en as daar 'n ander kar staan is die spasie net te klein om weer uit te kom. Ek sal enige tyd dit aanbeveel en sal beslis weer daar bly.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Ednarene,
Ons is vreeslik bly dat julle die plekkie so geniet het. Jong met hierdie ou geboue is die parkeer plekke maar bietjie simpel uitgelê. Vra om verskoning daaroor.
Hoop om julle gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Thea S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea S

Gemaklik, skoon en awesome!

Baie gerieflik ingerig. Daar kort net 'n broodmes, ek het rogbrood gehad en daar is geen groot mes of broodmes nie, ook gesukkel om met 'n steakmes waatlemoen te sny. Ongelukkig is die openbare parkering reg langsaan en oor naweke is daar 'n vreeslike lawaai van mense in die parkering met hulle musiek en luide partytjiehouery! Dis ongelukkig nie iets wat mens juis kan doen nie, maar het 'n groot demper geplaas op wat ons "rustyd" veronderstel was om te wees!

Hannalie C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannalie C

Rustig en lekker.

Die ligging was bae lekker naby als vir ry en loop. Ons gesin get dit baie geniet. Bae dankie vir flinke diens. Wens ons kon langer bly.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Ag ons is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Jan B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Baie netjies en gerieflik.

Baie ruimte. Als wat mens nodig het.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Baie bly dat julle die kuiertjie geniet het!
Dankie

Sandy Toes & Salty Kisses
Rosemary R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary R

Friendly and peaceful stay.

Had a relaxing week with only hick-ups the monkeys stealing our bananas. Close to the beach and shopping no hassle. Owner and caretaker stay in touch with us and we had a wonderful time.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

I am really happy you guys relaxed and enjoyed the stay. Hope to see you again soon!

Sandy Toes & Salty Kisses
Coenie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L

Baie lekker.

Die woonstel is baie skoon en gerieflik en het alles wat mens wil hê. Dis baie modern toegerus met die beste elektriese toerusting. Het lekker gebly en kon niks fout kry nie. Die gebou se braaigeriewe kort aandag. Geen onderdakpakering nie. Die 50 persent afslag het alles opgemaak daarvoor, sal weer kom,

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Sien uit na julle Volgende kuier.
Baie dankie

Sandy Toes & Salty Kisses
Marizaan V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizaan V

Definitief waarde vir geld en baie netjies.

Baie dankie vir 'n fantastiese vakansiegeleentheid met goeie verblyf.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Baie Dankie Marizaan.
Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Carmen K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen K

Mooi uitsig en lekker verblyf.

Oulike woonstel, naby die swemstrand en winkels. Heerlik vir 'n gesin van 4-5.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Baie dankie Carmen.
Ek hoop om julle gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Annerie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annerie V

Ongemaklik moes self parkering reël aangesien die hek stukkend was en dame wat sleutel aan ons gegee het nie gereël vir parkering nie.

Sien sterre.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Goeie dag Andre,

Ons vra omverskoning vir die ongerief, dit is regtig 'n isoleerde insident.

Sandy Toes & Salty Kisses
Corrie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Uitstekend.

Netjies, skoon, veilig, gerieflik naby aan alles, sal beslis weer gaan.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Vreeslik dankie Corrie,
Bly dat julle dit geniet het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Mark A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A

Waarde vir geld en 'n plesier om by te bly, veral met die strand en winkels so naby.

Ons het vir 'n langnaweek buite seisoen by Sandy Toes & Salty Kisses bespreek. Die woonstel was skoon en baie netjies en ruim. Ons was baie beïndruk hoe goed die woostel toegerus was, veral met 'n baba saam het dit dinge baie vergemaklik. Ons sal gerus weer daar gaan bly as dit beskikbaar is in die toekoms.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het en dankie vir die positiewe terugvoer!
Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Janie E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie E

'n Baie gesellig, netjies, volledige toegeruste woonstel, ideale ligging.

Sal weer daar tuis gaan en vriende ook aanbeveel om van hierdie woonstel gebruik te maak

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Hi Janie,

Vreeslik dankie. Ons is baie bly dat julle die kuiertjie geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Collette O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Collette O

Pragtige woonstel, het lekker gebly, baie goed geleë, het alles wat jy nodig het.

Pragtige woonstel, goed geleë. Het lekker gebly, maar al wat gepla het is die klipharde musiek van die taxis wat mense daar kom aflaai het in die parkeerarea so ons kon nie die balkon regtig geniet nie, dit was jammer.

Sandy Toes & Salty Kisses se terugvoer

Vreeslik jammer oor die harde musiek in die parkeer area, dit was ongelukkig buite ons beheer.

Sandy Toes & Salty Kisses
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 89, Montrose 107, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPDNmjxIn9UBOxNqlgPPL66o0dSMPo9Ev4XUTA7KS6GFjKn6q12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 81 5 1 5 89 Beach Road Montrose 107 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.051425033744 30.888744727266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang